Volgens die kragvoorsiener sal fase 3 Maandag tussen 05:00 en 16:00 geïmplementeer word.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Gereelde beurtkrag laat elektriese toerusting wel inkonk – studie
Navorsing toon dat wanneer beurtkrag toeneem, elektrisiëns oorval word met versoeke om herstelwerk te verrig.
Beurtkragfases nou verder verhoog
Fase 4-beurtkrag is Vrydag om 13:11 ingestel ná ʼn “hoër as verwagte” aanvraag na elektrisiteit.
Groot pogings om howe se ligte aan te hou
Die minister van justisie en korrektiewe dienste het ook reeds vir die moontlike kwytskelding van beurtkrag vir howe gevra.
Ramaphosa: ‘Beurtkrag is prioriteit’
Pres. Cyril Ramaphosa meen daar is lig aan die einde van die tonnel rakende die voortslepende kwessie van beurtkrag en dat die regering daarop fokus om dit uiteindelik uit te wis.
Fase 3 skop vroeër in
Dié wysiging van fase volg maar enkele ure ná Eskom aangekondig het dat fase 2 oornag sou geld.
Beurtkrag: Fase 4 steek weer kop uit
Beurtkrag sal weer tot minstens die naweek voortduur en meer as 22 000 MW is weens instandhoudingswerk nie tans beskikbaar nie.
Beurtkrag: Droewige winter wag waarskynlik
Die rede vir die skielike afname in beurtkrag is steeds nie heeltemal duidelik nie, maar ʼn kenner sê dat Eskom tans al sy kragsentrales wat selfs net naastenby werk, inspan om die ligte aan te hou.
Sit dit af, sit dit af … kragopwekkers veroorsaak sonde met bure
Die Stad Kaapstad en die Tshwane-metro sê hulle het die afgelope ruk ʼn toename in geraasklagtes ontvang wat met die gebruik van kragopwekkers verband hou.
Naweek met minder beurtkrag lê voor
Eskom hoop om niks meer as fase 2-beurtkrag die naweek in te stel nie, met bitter min beurtkrag wat vir Sondag beplan word.
Hoekom skielik so min beurtkrag?
Die verligting wat Suid-Afrikaners die afgelope paar dae beleef met beurtkrag wat drasties afgeskaal is, is dalk van korte duur.
Eskom maak beurtkrag-vooruitsig bekend
Beurtkrag tot Woensdagoggend om 05:00 opgeskort.
Saak teen beurtkrag aan die gang
“Ons is van mening dat die regering sal voortgaan om die krisis onverpoosd te laat voortduur indien daar nie dringende ingryping is nie.”
SA vandag ook beurtkragvry
Dit is maar die tweede dag vanjaar wat Suid-Afrikaners vir ʼn paar uur beurtkragvry is, maar burgers is skepties oor waarom dit nou skielik die geval is.
Goeie beurtkragvooruitsig vandeesweek
Suid-Afrikaners kan daarna uitsien dat die ligte vandeesweek na verwagting meer aan as af sal wees.
Beurtkrag: Peiling wys SA’ners bereik breekpunt
“Dit kan aangevoer word dat alle maatskaplike revolusies op die kruin van ʼn golf van dringendheid begin – en indien dit wel só is, het ons beslis daardie punt bereik.”
Ligte meer aan as af dié naweek
Dit is die derde sarsie goeie nuus vanaf die sukkelende Eskom oor die afgelope paar dae.
Terug op fase 3 en 4
Herstelwerk aan die beskadigde torings by die Cahora Bassa- hidroëlektriese skema in Mosambiek is in die afgelope 48 uur voltooi.
Kaapstad se beurtkragplanne vorder
Die projek vir elektrisiteitaanskaffing, wat oor drie fases strek, het vandeesmaand verskeie mylpale gehaal.
Fase 4 en 5 weer ingestel
Fase 4-beurtkrag sal Sondag om 16:00 vir 24 uur ingestel word, gevolg deur fase 5-beurtkrag.