Soos sake nou staan, sal fase 1 Saterdag vanaf 05:00 tot 16:00 ingestel word, gevolg deur fase 4 tot Saterdag middernag.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Beter beurtkragvooruitsig dié week
Eskom sê dié nuwe skedule sal daagliks tot verdere kennisgewing geld.
Beurtkrag vir paar uur opgeskort
Die beurtkragskedule sal egter vanaand soos vroeër aangekondig is, ingestel word.
Só lyk beurtkragskedule vir die week
Danksy laer aanvraag en verbeterde beskikbare kragopwekkingskapasiteit, sal fase 2-beurtkrag Sondagmiddag vanaf 16:00 ingestel word tot Maandagoggend om 05:00.
Beurtkrag geld weer vanaf 16:00
Fase 4-beurtkrag sal Saterdagmiddag om 16:00 weer ingestel word tot Sondagoggend om 05:00.
Beurtkrag (vir eers) opgeskort
Eskom het Saterdag bevestig danksy verbeterde kragopwekkingskapasiteit en ʼn laer aanvraag, is beurtkrag om 11:40 opgeskort tot verdere kennisgewing.
Oud-Eskom-werkers, kenners begin met werk by kragstasies
Voormalige Eskom-personeel en tegniese kenners sal van Maandag af by verskeie kragstasies landswyd ontplooi word.
Beïnvloed beurtkrag regtig vleispryse?
My vleis bly darem gevries, maar ons moet aanvaar dat die meerderheid van die lae-inkomste verbruikers nie vrieskaste het nie.
Beurtkrag: Blaaskans minstens Sondag verwag
Die tekort aan kapasiteit nader 18 000 MW, wat die instelling van fase 7- en selfs fase 8-beurtkrag moontlik maak.
Reserwebank waarsku oor ‘sekondêre sanksies’, beurtkrag
Die Reserwebank voorspel dat die bruto binnelandse produk (BBP) in 2023 met slegs 0,3% gaan groei. Beurtkrag kry hierdie keer die skuld.
Fases 4 en 5 in werking
ʼn Opwekkingseenheid elk is die afgelope 24 uur by die Arnot-, Camden-, Kendal- en Palmiet-kragstasie in werking gestel.
Beurtkrag knou vleispryse in alle rigtings
Die implikasie van die huidige markomgewing is dat boere vleis produseer teen ʼn 2023-kostebasis, maar ten beste ʼn inkomste gelykstaande aan 2018-pryse ontvang.
Karpowership kán help, maar kontrak moet veel korter
“Ons verwelkom Ramokgopa se standpunt teen die absurditeit van ʼn 20 jaar lange meulsteen om die nek van Suid-Afrikaners,” sê die DA.
Algehele ineenstorting van kragnetwerk? Boere berei lankal voor
Die waarskynlikheid van ʼn ganse netwerkineenstorting is net so groot met fase 0- as fase 10-beurtkrag – maar kenners sê ook dat planne nietemin beraam moet word vir ʼn “situasie waarvoor die waarskynlikheid klein, maar die impak groot” is.
Só lyk jongste beurtkragskedule
“Hierdie skedule sal daagliks herhaal word tot verdere kennisgewing.”
Fase 4-beurtkrag geld Dinsdag
Eskom het Maandagaand bevestig fase 4-beurtkrag sal Dinsdag van 05:00 – 16:00 toegepas word.
Beurtkrag: Fase 4 en fase 5 geld dié week
In dié stadium is opwekkingskapasiteit van 16 486 MW nie beskikbaar nie, terwyl 3 817 MW weens beplande instandhoudingswerk nie beskikbaar is nie.
Platsak, maar reg vir beurtkrag
Hoewel beurtkrag in die meeste gevalle nie heeltemal omseil kan word nie, is daar wel ʼn paar items wat Suid-Afrikaners kan aanskaf om die beurtkragpenarie so effe draagliker te maak.
‘Aanstelling van kragminister ʼn flop’
Die National Freedom Party (NFP) sê die aanstelling van Kgosientsho Ramokgopa as minister van elektrisiteit kan vergelyk word met oudpres. Jacob Zuma se besluit om Des van Rooyen destyds as minister van finansies aan te stel.
Watter fase nou? Só staan beurtkragsake
Die kragvoorsiener sal inligting verskaf sodra enige beduidende veranderings plaasvind.