Enkele ure nadat beurtkrag effens skiet gegee het en van fase 5 na fase 4 verlaag is, is Suid-Afrika weer op fase 5. Dís hoekom:
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Fase 5-beurtkrag is terug!
Fase 4-beurtkrag sal van Dinsdag om 05:00 van krag wees tot verdere kennisgewing.
Laer geiser-temperatuur kan beurtkrag verminder – studie
Sou elke geiser in die land se temperatuur met 10 °C verlaag word, kan dit die las op Eskom met sowat 942 000 kWh per uur verminder.
Só lyk beurtkrag-vooruitsig
Eskom het bevestig fase 4-beurtkrag word vanaf Sondagmiddag om 16:00 toegepas tot Maandagoggend om 05:00. Daarna sal fase 3-beurtkrag van 05:00 tot 16:00 toegepas word.
Video: ‘Geen kortpaaie om beurtkrag te verlig nie’
Die minister van elektrisiteit het tydens ‘n perskonferensie die voordele en nadele van beplande instandhouding uitgelig.
Só lyk beurtkragskedule oor die naweek
Fase 3-beurtkrag sal Saterdagoggend om 05:00 ingestel word.
Beurtkrag Dinsdag verskerp
Fase 6-beurtkrag sal Dinsdagoggend van 05:00 ingestel word tot verdere kennisgewing.
Fase 4-beurtkrag tot Sondag
Fase 4-beurtkrag sal tot Sondag Suid-Afrikaners se voorland wees.
Fase 4-beurtkrag duur voort
Die kragvoorsiener sal later ʼn aankondiging maak oor watter beurtkragfases daarna sal volg.
Beurtkrag op na fase 4
Dié patroon sal hom nou daagliks tot verdere kennisgewing herhaal.
Beurtkrag Dinsdag verskerp
Volgens die kragvoorsiener het drie opwekkingseenhede deur die nag onklaar geraak.
Só staan beurtkragsake nou
Kyk hier wat die jongste vooruitsig vir beurtkrag vandeesweek is.
Beurtkragverligting van korte duur
Eskom het Maandagmiddag vroeg gesê danksy ʼn verbetering in kragopwekkingsvermoë en die volle herstel van noodopwekkingsreserwes, word beurtkrag om 11:30 tot 16:00 opgeskort. Dit was egter van korte duur.
Vertraging met kragwet ‘onverklaarbaar, onaanvaarbaar’
Die wetsontwerp staan sentraal tot die regering en sakesektor se gesamentlike pogings om die voortslepende kragtekorte te pak. Dit sal die weg baan vir die skep van ʼn transmissie-stelseloperateur wat die nasionale netwerk kan bestuur en krag uit ʼn mededingende mark kan aankoop.
Lichtenburg-kragkrisis: Oliepers al 12 dae sonder krag
Sou die aanleg met behulp van kragopwekkers produseer, sal dit in elk geval 90% van die winste opslurp weens die hoë brandstofkoste.
Só lyk beurtkragfases vir hierdie week
Kry die jongste vooruitsig vir die volgende paar dae se beurkragfases hier.
Kragkrisis: Meer instandhoudingswerk moontlik
“Ek is baie optimisties oor die toekoms. Ons het ‘n baie hoë standaard vir onsself gestel en ons sal daarop fokus om die energiebeskikbaarheidsfaktor verder te verhoog.”
Fase 3-beurtkrag verleng
Fase 3-beurtkrag word Saterdagoggend vanaf 05:00 tot verdere kennisgewing ingestel.
Alternatiewe energie-ekspo gaan van krag tot krag
“Die voortdurende groei van KragDag is nie bloot die gevolg van die ewigdurende krisis van staatsverval by Eskom nie, maar eerder die onwrikbare strewe na meer selfstandigheid en voorspoed vir besighede en gemeenskappe.”
Hier is die jongste beurtkragskedule
Eskom sal na verwagting beurtkrag vandeesweek verder afskaal – net betyds vir Vrouedag.