Die DA sê die minister van elektrisiteit en die ANC het sake te ver gevoer toe hulle besluit het om vir Suid-Afrikaners te lieg deur te sê dat die land “ʼn omkeerpunt in die kragkrisis bereik het” en dat beurtkrag “nie tot hoër vlakke sal styg nie”.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Fase 6 skop vas
Fase 6-beurtkrag sal die hele naweek, dag én nag, geïmplementeer word.
Die sielkundige impak van beurtkrag op skoolleerders
Onderwysers getuig ál meer van chroniese afwesigheid onder hul leerders, dissiplineprobleme, laatkommery, onvoltooide huiswerk, druiping van toetse en eksamens, beplande leerervarings wat glad nie kan vergestalt nie, en oor die algemeen ʼn gevoel van hopeloosheid in die klaskamer.
Fase 6-beurtkrag is terug
Fase 6-beurtkrag sal van Woensdagmiddag af geïmplementeer word waarna dit daagliks met fase 4-beurtkrag afgewissel sal word.
Fase 4: Koue byt Eskom ook
Terwyl ysige toestande in groot dele van die land heers, het Eskom aangekondig dat fase 4-beurtkrag Maandagmiddag weens die verhoogde vraag na krag ingestel moet word.
Einde van beurtkrag ‘op die horison’
“Ek dink ons sal dit baie vinniger oplos as wat ons verwag het. Die datum is op die horison.”
Só lyk beurtkrag vir die week
Eskom het Sondag gesê danksy deurlopende beskikbare kragopwekkingskapasiteit, sal beurtkrag van middernag tot Maandag om 16:00 opgeskort word. Fase 3-beurtkrag sal in die week daagliks vanaf 16:00 – 00:00 geld.
Beurtkrag vir ʼn paar uur opgeskort
Eskom het Saterdag gesê danksy herstel in kragopwekkingskapasiteit sal beurtkrag tussen 12:00 en 16:00 opgeskort word.
Dís hoekom daar minder beurtkrag is
Suid-Afrikaners krap steeds kop oor die skielike afname in die erge kragonderbrekings wat die land en ekonomie die afgelope paar maande lamgelê het.
Beurtkrag bedags weer terug
Eskom sê die implementering van fase 1-beurtkrag bedags is te wyte aan ʼn toename in probleme by opwekkingseenhede.
Beurtkrag: ‘Ons sien nou resultate,’ sê Ramokgopa
Volgens Ramokgopa word dit oorweeg om slimkragmeters verpligtend te maak wat die regering in staat sal stel om huishoudings se geisers op afstand te beheer.
ʼn Saterdag grootliks sonder beurtkrag
Soos sake nou staan sal daar geen beurtkrag tussen middernag vanaand en Saterdag 16:00 geld nie.
Só lyk beurtkragsituasie nou
In dié stadium is 16 356 MW opwekkingskapasiteit weens onklaarrakings nie beskikbaar nie en nog 3 023 MW is onbeskikbaar weens beplande instandhoudingswerk.
Beurtkrag deur dag toegepas
Beurtkrag sal deur die dag toegepas word weens ’n vertraging in die indiensstelling van verskeie opwekkingseenhede.
Wat gaan aan met beurtkrag?
Die onlangse afname in beurtkrag laat inwoners en ondernemings vra: Het die regering uiteindelik beheer oor beurtkrag? Ongelukkig is die antwoord “nee”.
Só lyk beurtkrag volgende week
Meer as 16 000 MW kapasiteit is tans wees onbeplande onklaarrakings nie beskikbaar nie.
Maak reg vir dié beurtkragfases
Wisselende fase 1- en fase 3-beurtkrag sal hierdie naweek geld. Goeie nuus is dat beurtkrag Maandag deur die dag in hierdie stadium nie sal geld nie.
Beurtkragskedule tot fase 16 voorberei
“Dit is belangrik om te onthou dat hoër fases van beurtkrag nie beteken dat die land nader aan die ineenstorting van die kragnetwerk is nie, maar slegs dat Eskom in beheer van die netwerk bly en voortdurend werk om dit stabiel te hou.”
Só lyk beurtkrag vir die week
Eskom het Woensdag gesê beurtkrag sal vanaf middernag vanaand opgeskort bly tot Donderdag om 16:00.
Beurtkragvooruitsig: Geen beurtkrag deur dag, dán fase 4
Volgens Eskom is dit danksy ʼn volgehoue verbetering in beskikbare opwekkingskapasiteit met drie eenhede wat weer in diens gestel is.