Die beurtkragfases sal van Maandag tot Woensdag tussen fase 1 en 4 wissel.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Beter beurtkrag-vooruitsig
Eskom sê ʼn laer vraag na elektrisiteit is die rede waarom die vooruitsig vir beurtkrag dié naweek veel beter lyk.
Fase 4 weer hier
Eskom het ’n kort rukkie gelede aangekondig dat fase 4 om 16:00 geïmplementeer sal word.
Jaar van energie-kragplan: Dís wat gedoen is
Pres. Cyril Ramaphosa het Maandag gesê soveel moontlik krag is sedert die bekendstelling van sy regering se energie-aksieplan ʼn jaar gelede by die netwerk gevoeg.
Só lyk voorlopige beurtkragfases
Beurtkrag vir die komende week sal volgens Eskom se jongste verklaring vandeesweek tussen fase 2 en fase 4 wissel.
Fase 4 wyk nie
Eskom het aangekondig dat fase 4-beurtkrag tot Saterdag om 05:00 van krag sal wees, gevolg deur fase 3 tot 16:00.
Sakpas-sonkrag vir sake-eienaars
Met Suid-Afrikaners wat steeds sonder enige teken van lig aan die einde van die tonnel onder beurtkrag en stygende elektrisiteitpryse steier, soek al meer sake-eienaars alternatiewe energiebronne om operasioneel te kan bly.
Eskom gaan nou self beurtkrag in Ekurhuleni afdwing
“Die besluit om beurtkrag in Ekurhuleni oor te neem volg op ʼn ontleding wat daarop dui dat die stad nie beurtkrag volgens die regulasies verminder nie.”
Meer dae sonder krag in 2023 as afgelope vier jaar gesamentlik
“Oor vier dae, met geen einde in sig van beurtkrag nie, sal ons meer beurtkrag in 2023 beleef het as die afgelope 10 jaar gesamentlik.”
Beurtkrag tot fase 5 opgestoot
Eskom het Maandagmiddag inderhaas aangekondig dat hy beurtkrag verder moet opstoot omdat van sy opwekkingseenhede nie weer aanlyn gebring kon word nie.
Naweek eindig op fase 4-noot
Soos sake nou staan, sal beurtkrag vanaf Dinsdag tussen fase 2 en fase 4 wissel.
Spaar krag, pleit Eskom
Daar kan later die naweek selfs hoër fases beurtkrag wag indien Suid-Afrikaners nie op hierdie koue Saterdag elektrisiteit spaarsamig gebruik nie.
Hoe naby is kragnetwerk aan omval? Baie ver, sê Eskom
Sou die kragnetwerk ineenstort sal dit Eskom tot twee weke vat om kragtoevoer regoor die land te herstel.
Beurtkrag skiet op na fase 5
Ure nadat Eskom fase 4-beurtkrag aangekondig het, is dit noodgedwonge na fase 5 verhoog.
Koue lei tot fase 4
Die hoër beurtkragfase is ’n groot doring in Suid-Afrikaners se vlees wat hulle reeds staal vir ʼn bibbernaweek.
Oppas vir kitskragoplossings
Talle klein en mediumgrootte ondernemings is só desperaat om hul deure te midde van die land se kragkrisis oop te hou dat hulle kortpaaie neem wat op die oog af goedkoop lyk, maar hulle uiteindelik duur te staan kom.
Beurtkrag: Dis weer fase 4
Fase 4-beurtkrag sal om 16:00 Woensdag inskop nadat verskeie opwekkingseenhede sedert gisteraand onklaar geraak het.
Minister ‘jammer’ oor fase 6
“Beurtkrag is onaanvaarbaar.”
Beurtkragfases lyk nou só
Beurtkrag word verminder, maar Eskom waarsku reeds dat die vraag na krag teen die naweek gaan toeneem.
Beurtkrag vroegoggend afgeskaal
Die vraag na elektrisiteit vandeesweek het Eskom se verwagting oortref, maar die kragvoorsiener kon intussen van sy noodreserwes weer aanvul.