“Wen of verloor, Leinster moet weet dat die Bulls in die omtrek was.”
Alles vir die sleutelwoord "Bulls"
Smith sorg vir Bulls-vreugde
“Ek hoop van harte dat Chris Smith nog meer geleenthede sal kry om te speel, want ek glo hy kan ’n lang pad in Suid-Afrikaanse rugby stap,” het die Pumas se Marius van Rensburg in ’n destydse onderhoud met Maroela Media gesê.
White voorspel taai stryd teen Sharks
Indien dit ’n naelbytstryd is, kan die Sharks dit nie bekostig om laat in die wedstryd ’n strafskop af te staan nie: Morné Steyn is op die Bulls se plaasvervangersbank.
Bulls se ‘Sending Swansea’ ’n sukses
“Cornal was briljant; hy het baie goed gespeel en ek is trots op hom,” het ’n tevrede Jake White na afloop van die wedstryd gesê.
Bulls jag goeie vertoning teen Ospreys
Die Verenigde Rugbykampioenskap mag dalk amper einde se kant toe staan, maar daar is steeds baie op die spel.
Foto’s: Bulls op koers ná uitspeelstryde
Die Pretorianers speel nou eers weer op 20 Mei teen die Osreys in Swansea.
Glasgow staal hulself vir Bulls-aanslag
Kurt-Lee Arendse mag dalk op die krukkelys wees, maar die Bulls kan steeds vir die Glasgow Warriors hoofbrekens besorg.
Bulls breek Benetton in 2de helfte
Die Bulls, wat met swart armbande ter nagedagtenis aan Pedrie Wannenburg gespeel het, het ses drieë gedruk om ’n bonuspunt ook te verseker.
Bulls wil dinge warm maak vir Benetton
“Ons hoop dat Benetton ’n goeie tyd in Suid-Afrika sal hê, maar op die speelveld gaan dit ’n ander storie wees.”
Bulls wil spiere teen Benetton bult
Die Pretoriase unie het boonop aangedui dat kaartjies vir die wedstryd vanaf R25 beskikbaar is, terwyl kinders gratis toegang tot die stadion sal verkry.
Skeidsregtersbeslissing onder die vergrootglas
“Na my mening moes dit ’n strafdrie en geel kaart gewees het,” sê oudskeidsregter.
19 – 17: Stormers wen in die Kaap
Sommige rugbyondersteuners sal seker vir nog ’n rukkie oor Kurt-Lee Arendse se aanslaan en Hacjivah Dayimani se geel kaart praat.
Bulls laat Loftus glimlag
Die Pretorianers het met ’n briljante vertoning in die tweede helfte vorendag gekom om Ulster met ’n bonuspunt te klop.
Bulls blus Dragons se vuur
Die Pretorianers het Saterdagaand op Loftus Versfeld amok gemaak om agt drieë teen die Dragons te druk.
Wraakstryd wink teen Benetton
Ja, daar wag nog moeilike wedstryde teen Ulster en die Stormers, maar sal dit nie lekker wees as die Bulls vir Benetton op Loftus Versfeld laat les opsê nie!
Soos lammers ter slagting
Die slagting op Loftus het binne 84 sekondes begin toe die Bulls se eerste van nege drieë gedruk is.
Hopelik verloor Bulls nie stoom
“Dit was omtrent ’n besige week. Ons het drie wedstryde binne sewe dae in twee reekse gespeel.”
Weer kan in SA’ners se guns tel
“Suid-Afrikaanse spanne moes in Europa die koue aandurf, nou is dit ons beurt om die hitte te voel.”
Munster-breier voorspel fisieke Bulls-stryd
“Die Bulls sal beslis op hul tuisveld gereed wees vir ons.”
Punte vir Bulls in Parma
Die Pretorianers se ses drieë teen Zebre beteken dat hulle nou tiende op die Verenigde Rugbykampioenskap se punteleer is.