Die EFF ontken dat sy lede enigsins by die geweld of plundery betrokke was.
Alles vir die sleutelwoord "Clicks"
Clicks: ‘Verwyder produkte van rak’ – kleinsakeminister
Die regering het intussen die wetteloosheid wat op sommige plekke uitgebreek het, veroordeel.
Polisie gemaan om teen EFF-boelies op te tree
Die minister van polisie en nasionale polisiekommissaris word gemaan om daadwerklik op te tree teen oortreders wat Maandag Clicks-winkels landwyd gevandaliseer en beskadig het.
Minstens 425 Clicks-winkels loop deur onder EFF
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het ook in ʼn verklaring gesê hy neem met kommer kennis van die Clicks-advertensie en het op sy eie inisiatief ʼn ondersoek van stapel gestuur.
Clicks in Alberton gevandaliseer, aan die brand gesteek
Daar was werknemers in die winkel ten tyde van die brand.
Foto’s: EFF-lede sak landwyd toe op Clicks-winkels
Clicks se uitvoerende hoof het intussen in ʼn ope brief om verskoning gevra.
Clicks-winkel met petrolbom bestook
Van die glaspanele aan die buitekant van die winkel is beskadig.
Clicks-winkels oop ondanks dreigemente
Clicks het intussen ook ‘n prokureursbrief aan die EFF gestuur met eise waaraan daar voldoen moet word om regsaksie te vermy.
EFF wil Clicks-winkels Maandag sluit
Die EFF-leier Julius Malema het op Twitter ʼn beroep op sy “medevegters en grondmagte” gedoen om Clicks aan te val.
Herrie oor hare in Clicks-advertensie
Talle Twitter-gebruikers het die advertensie as minagtend teenoor swart mense bestempel.
Covid-19-samevatting: Clicks-verspreidingsentrum tydelik gesluit
Die Stad Kaapstad het intussen meer as 70 000 mense binne vier weke vir Covid-19 nagegaan of getoets.
Clicks en Engen vat hande in lojaliteitsprogram
Engen het tans meer as 1 000 stasies oor die land, asook reeds ander lojaliteitsprogramooreenkomste.
Clicks herroep swangerskapstoetse oor drama met uitslag
Die toetse het ʼn positiewe of ‘swanger’‑uitslag getoon selfs al word dit in gewone kraanwater gedoop.
Clicks se bestuurshoof tree ná 13 jaar uit
In ander maatskappynuus het die privaat hospitaalgroep Life Healthcare sy belang in Max Healthcare vir R4,3 miljard verkoop aan die globale beleggingsfirma KKR & Co.
Kleinhandel ervaar groter optimisme
Is kleinhandelverkope die hartklop van die Suid-Afrikaanse ekonomie? Dit blyk uit die jongste gegewens wat Statistiek Suid-Afrika gister uitgereik het.