Dié entstof is die eerste van sy soort ter wêreld en daar word gehoop dat dit vee teen dié gevreesde siekte sal beskerm.
Alles vir die sleutelwoord "entstof"
Ape kry Covid-19-inenting
Een van die orangoetangs wat ingeënt is, het reeds in 1994 mediese geskiedenis gemaak toe sy die eerste primaat geword het om ʼn opehartoperasie te ondergaan.
Wees op uitkyk vir nagemaakte entstof
“Geen goedgekeurde entstof is in hierdie stadium aanlyn of regstreeks te koop nie.”
Interpol waarsku oor fop- Covid-19-entstofnetwerk
Suid-Afrikaanse owerhede het beslag gelê op honderde vervalste Covid-19-entstowwe ná ʼn internasionale kennisgewing deur Interpol uitgereik is met ʼn waarskuwing dat die entstowwe ʼn teiken kan word vir kriminele netwerke.
Dié inentingspersele nou aktief in Gauteng
Nog vier inentingspersele vir gesondheidsorgwerkers is nou in die provinsie beskikbaar.
Privaatsektor mág entstowwe aankoop, erken regering
“Die regering het sy politieke mag gebruik om totale verwarring in Suid-Afrika te skep.”
‘Onwaarskynlik’ dat SA vanjaar teiken vir kudde-immuniteit haal
ʼn Kenner waarsku die land sal sy begrip van wat hy werklik met die entstof kan bereik, moet aanpas.
Tweede besending J&J-entstof veilig in SA
Nóg inentingspersele sal vroeg volgende week oopgemaak word.
Paramedici wag ure lank vergeefs vir entstof
“Dit lyk of die groot probleem behoorlike kommunikasie is.”
J&J-entstof werk teen ernstige Covid-19 – FDA
Die studie is in die VSA, Suid-Afrika en Brasilië gedoen.
Só lyk finansiering vir Covid-19-entstof
Die DA sê egter die finansiering is heeltemal onvoldoende.
Mkhize: Volgende besending J&J-entstof die naweek al hier
Slegs 12% van die Suid-Afrikaanse bevolking het gesê dat hulle nie die entstof sou neem nie.
Saphra verduidelik groenlig vir hoës se inenting
Die twee leiers het Woensdag voor in die ry gestaan om met die Covid-19-entstof ingeënt te word.
DA laat vaar hofsaak oor entstofplan
“Die DA het nie in die eerste plek rede gehad om die aansoek te bring nie.”
SAL mag vlieg vir entstof
Die SAL gaan “binnekort belangrike verantwoordelikhede in nasionale belang begin nakom”.
J&J-entstof in SA; Mkhize gooi wal oor entstofprogram
Die J&J-entstof het Dinsdagaand laat in Suid-Afrika aangekom nadat dr. Zweli Mkhize vroeër die dag meer besonderhede oor die land se entstofprogram bekend gemaak het.
Covid-19-entstof: SA’ners bekommerd oor newewerkings, proewe
Suid-Afrikaners is grootliks verdeeld oor die kwessie of die entstof verpligtend gemaak moet word, wys ʼn studie deur Ipsos.
Mkhize verskaf duidelikheid oor entstof-vraagstukke
Suid-Afrika onderhandel tans met lande wat wel die AstraZeneca-entstof kan gebruik, om dit uit te ruil.
Regering het nou oog op J&J vir entstof
Die regering skarrel nou vir ‘n nuwe Covid-19-entstof, nadat navorsing gewys het AstraZeneca is nie effektief vir die Covid-19-variant in Suid-Afrika nie.
Verpligte inenting ‘onwettig’
ʼn Onlangse peiling het aangedui dat ʼn groot gedeelte van Suid-Afrikaners skepties is oor dié entstowwe.