Dít nadat die entstof vantevore slegs vir navorsingsgebruik goedgekeur is.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Jy mag reis, maar jou drankies bly tuis
“Mense gaan nie toegelaat word om drank van een plek na die volgende te neem nie.”
Maatreëls oor Paastyd ‘onvoldoende’ om infeksies te stuit
“Die afwesigheid van doeltreffende stappe om die gevare wat uitermatige alkoholgebruik inhou te verminder, kan lei tot ʼn herhaling van wat in Desember gebeur het.”
Covid-19-statistieke: Meer as 1 400 nuwe gevalle
Kry die jongste Covid-19-syfers hier.
Inentingsprogram tydelik opgeskort oor Paasnaweek
“Alhoewel daar sommige inentings oor die Paasnaweek sal plaasvind, sal die navorsingspanne en verpleegsters, wat die entstof toedien, ʼn welverdiende blaaskans neem.”
Discovery waarsku oor ‘dodelike’ derde virusgolf
Suid-Afrikaners se gedrag oor die volgende paar weke sal bepaal hoe groot die impak van ʼn derde golf Covid-19-infeksies sal wees.
Covid-19-statistieke: Net meer as 250 000 gesondheidswerkers ingeënt
Nog 78 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Volg president se toespraak híér
Pres. Cyril Ramaphosa sal na verwagting strenger inperkingsmaatreëls aankondig in die aanloop tot Paasnaweek.
Restaurantbedryf ná ’n jaar van inperkings
Meer as 3 600 restaurante het as ʼn direkte gevolg Covid-19 gesluit.
Nog 30 miljoen dosisse van J&J-entstof vir SA
Die dosisse sal op tuisbodem vervaardig word.
Covid-19-statistieke: Minder as 550 nuwe gevalle
Daar is tans sowat 20 600 aktiewe gevalle van die koronavirus in Suid-Afrika.
Saamgestelde ivermektien nou beskikbaar op doktersvoorskrif
Die skikking beteken prakties dat dokters ivermektien aan pasiënte kan voorskryf indien hul oordeel dat dit nodig is. Pasiënte kan dan dié voorskrif by enige apteek waar saamgestelde ivermektien beskikbaar is, gaan indien en ivermektien aankoop.
Regering gaan ‘binne dae’ oor geloofsbyeenkomste besluit
“Die leiers besef die werklike gevaar van ʼn nuwe vlaag Covid-19-infeksies. Sedert die uitbreking van die pandemie het geloofsorganisasies proaktiewe en positiewe maatreëls getref om die verspreiding van die virus onder aanbidders te voorkom.”
Skolesportbyeenkomste nou weer toegelaat
Lees hier watter regulasies geld steeds vir sport-, kultuur- en ander byeenkomste by skole.
Covid-19-statistieke: Minder as 1 000 nuwe gevalle
Daar is in hierdie stadium net meer as 20 000 aktiewe gevalle van die virus.
Teen dié pas wag SA 15 jaar vir kudde-immuniteit
Die Suid-Afrikaanse regering het Saterdag slegs 603 gesondheidswerkers teen Covid-19 ingeënt.
Covid-19: Meer word gesond as wat positief toets
Suid-Afrika het Vrydag aansienlik minder gesondheidswerkers ingeënt as wat die regering Donderdag gedoen het.
Strenger inperking oor Paasnaweek ‘sinneloos’
Kenners meen Suid-Afrikaners behoort nie ’n derde virusgolf oor die volgende vier weke te verwag nie.
Nuwe raadgewer vir Mkhize
Prof. Salim Abdool Karim se opvolger is “’n vooraanstaande wetenskaplike en akademikus in eie reg.”
Hokaai met nog ʼn verbod op drankverkope, vra bedryf
Om die daling in trauma-opnames aan ʼn verbod op drank toe te skryf, moet daar ook voorsiening gemaak word vir alle ander inperkings, soos ʼn aandklokreël en beperkings op byeenkomste. “Dit is daarom oneerlik om aan te neem die daling in traumagevalle was uitsluitlik weens die drankverbod.”