Om die daling in trauma-opnames aan ʼn verbod op drank toe te skryf, moet daar ook voorsiening gemaak word vir alle ander inperkings, soos ʼn aandklokreël en beperkings op byeenkomste. “Dit is daarom oneerlik om aan te neem die daling in traumagevalle was uitsluitlik weens die drankverbod.”
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-statistieke: Meer as 1 500 nuwe gevalle
Só lyk die jongste Covid-19-syfers.
SA ent te stadig in – kenner
Nog net ongeveer 0,35% van Suid-Afrika se bevolking is in dié stadium teen Covid-19 ingeënt.
Mkhize sy top-Covid-19-raadgewer kwyt
Prof. Salim Abdool Karim sê hy wil vir eers weer fokus op die bekamping van MIV.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, só vorder inentings
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Covid-19-statistieke: 510 nuwe gevalle aangemeld
Nog 55 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Werkgewer kan jou dalk pos oor ‘roekelose’ Covid-19-gedrag
Regskenners gee hul mening oor die kwessie of ʼn werkgewer jou in die pad kan steek as jy buite werkverband Covid-19-regulasies oortree.
30% van Covid-19-pasiënte het langdurige simptome
ʼn Derde van Covid-19-pasiënte wat gehospitaliseer is, het later orgaanprobleme of verswakte geestesgesondheid aangemeld.
‘Entstofgaping’ tussen ryk en arm al groter
Lande wat nou jonger, gesonder mense met ʼn laer risiko vir die siekte inent, doen dit ten koste van gesondheidswerkers, ouer mense en hoërisikogevalle in ander lande.
Covid-19-statistieke: Meeste nuwe sterftes in KZN
Die sterftesyfer weens Covid-19 staan nou op 52 196 nadat nog 85 sterftes aangemeld is.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Regering verkoop eindelik AstraZeneca-entstof
Die regering het reeds die volle bedrag waarteen die dosisse oorgekoop is, ontvang.
Covid-19-statistieke: Só lyk aktiewe gevalle
Nóg 70 000 dosisse van Johnson & Johnson se entstof het Saterdag in Suid-Afrika aangekom.
Premier toets positief vir Covid-19 kort ná inenting
Pakistan se eerste minister is Donderdag teen Covid-19 ingeënt.
Duitsland waarsku oor ‘eksponensiële’ toename in infeksies
“Dit is heel moontlik dat ons met Paasfees ʼn soortgelyke situasie sal hê as dié wat ons met Kersfees gehad het.”
Covid-19-statistieke: SA sterftes nou meer as 52 000
Dít terwyl meer as 1 400 nuwe gevalle aangemeld is.
SA kan self Covid-19-entstof vervaardig
“’n Deel van die implementering van ʼn suksesvolle entstofplan beteken dat ons die vermoë moet ondersoek om entstowwe plaaslik te vervaardig.”
Derde virusgolf tref Europa
Dít terwyl groot dele van Italië Maandag weer ʼn streng inperking tegemoet gegaan het.
Só lyk Covid-19-statistieke
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Covid-19: WGO besorg oor situasie in Balkanstate, Sentraal-Europa
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het Donderdag gesê hy is “veral besorg” oor die Covid-19-situasie in die Balkanstate en Sentraal-Europa en gesê hospitalisering en sterftes is hier die hoogste in die wêreld.