Op ’n dag het Dawid gevra: “Het daar nie miskien iemand uit Saul se familie oorgebly nie? Ek sou hom graag onder my sorg wil neem ter wille van Jonatan.” (2 Samuel 9:1)
Alles vir die sleutelwoord "lizette Murray"
Gedagte vir die dag: Die smart van ’n vriend
Ek is bedroef oor jou, my broer Jonatan. Jy was baie na aan my hart. (2 Samuel 1:26)
Gedagte vir die dag: ’n Klaaglied vir ’n vyand
Jou trots, Israel – op jou hoogtes lê dit verslaan. Hoe het die helde geval! Saul en Jonatan, geliefde en beminde mense – in lewe en sterwe nie geskei nie. (2 Samuel 1:19, 23)
Gedagte vir die dag: God het my verlaat!
God het my verlaat. Hy antwoord my nie meer nie, nie deur profete nie en ook nie deur drome nie. Daarom het ek u opgeroep om my in te lig oor wat ek moet doen. (1 Samuel 28:15)
Gedagte vir die dag: Regter. Vriend. Raadgewer
Dawid het die Here geraadpleeg: “Moet ek hierdie bende agtervolg? Sal ek hulle inhaal?” Die Here het hom geantwoord: “Ja, want jy sál hulle inhaal en jou mense red.” (1 Samuel 30:8)
Gedagte vir die dag: God se plan
Die Here sal regter wees en Hy sal regspreek tussen ons. Hy sal sorg en my saak behartig. (1 Samuel 24:16)
Gedagte vir die dag: Perspektief
Waarlik, die koning van Israel het uitgetrek om een enkele vlooi te soek soos ’n mens ’n patrys in die berge agtervolg. (1 Samuel 26:20)
Gedagte vir die dag: Dade bevestig woorde
Hy het vir die manne gesê: “Mag die Here my daarvan bewaar dat ek my hand teen my koning, die gesalfde van die Here, oplig, want hy is die gesalfde van die Here.” (1 Samuel 24:7)
Gedagte vir die dag: Bemoedig my tog!
Jonatan seun van Saul het toe klaargemaak en na Dawid toe in Goresa gegaan en hom bemoedig in sy vertroue op God. Hy het vir hom gesê: “Moenie bang wees nie, want my pa sal jou nie in die hande kry nie.” (1 Samuel 23:16-17)
Gedagte vir die dag: My woord is my eer
Jonatan het toe vir Dawid voorspraak gedoen by Saul en vir hom gesê: “Die koning moet hom tog nie aan sy onderdaan Dawid besondig nie, want hy het u geen kwaad aangedoen nie, sy dade was baie voordelig vir u. Waarom sal u sonde doen oor ’n onskuldige man en vir Dawid sonder rede doodmaak?” (1 Samuel 19:4, 5)
Gedagte vir die dag: Hier is my klere
Jonatan het die mantel wat hy aangehad het, uitgetrek en dit vir Dawid gegee, ook sy uitrusting, sy swaard, sy boog en sy gordel. (1 Samuel 18:4)
Gedagte vir die dag: Die erns van vriendskap
Jonatan en Dawid het ’n verbond gesluit omdat Jonatan hom liefgekry het soos homself. (1 Samuel 18:3)
Gedagte vir die dag: God se meesterplan
Saul het bang geword vir Dawid omdat die Here by hom was, maar die Here het vir Saul verlaat. (1 Samuel 18:12)
Gedagte vir die dag: Koningseun en skaapwagter
Nadat Dawid klaar met Saul gepraat het, het Jonatan baie geheg geraak aan Dawid en hom liefgekry soos homself. (1 Samuel 18:1)
Gedagte vir die dag: Slinks
Saul het naamlik gedink: ek moenie teen hom wees nie. Laat die Filistyne teen hom wees. (1 Samuel 18:17)
Gedagte vir die dag: Bewondering word afguns
Die vroue het gedans en gesing: “Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tienduisende!” (1 Samuel 18:7)
Gedagte vir die dag: Bewondering
Dieselfde dag nog het Saul vir Dawid saamgevat huis toe en hom nie toegelaat om na sy pa se huis toe terug te gaan nie. Dawid was suksesvol, en Saul het hom oor die soldate aangestel. Die hele volk en Saul se amptenare het dit goedgevind. (1 Samuel 18:2, 5)