Daar is tans sowat 20 600 aktiewe gevalle van die koronavirus in Suid-Afrika.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Saamgestelde ivermektien nou beskikbaar op doktersvoorskrif
Die skikking beteken prakties dat dokters ivermektien aan pasiënte kan voorskryf indien hul oordeel dat dit nodig is. Pasiënte kan dan dié voorskrif by enige apteek waar saamgestelde ivermektien beskikbaar is, gaan indien en ivermektien aankoop.
Vakansieoord-eienaar skuldig ná kleuter verdrink
“Die uitspraak bring ʼn klein bietjie berusting vir die gesin.”
Vrou vas vir moord op Pofadder-hoteleienaar
Drie mans is reeds in verband met Brits se moord in hegtenis geneem.
Luister: Bok vier 15 jaar ná ‘De la Rey’ met nuwe uitreiking
Dit is vanjaar 15 jaar sedert Bok van Blerk se gewilde lied “De la Rey” die harte van Afrikaanse musiekliefhebbers verower en hom een van Afrikaans se grootste kunstenaars van alle tye gemaak het.
Drie sterf toe bakkie, trein bots
Op sosiale media het huldeblyke vir die drie ingestroom.
Suez-kanaal hopelik binnekort weer oop
Sodra die skip ten volle vlotgemaak is, sal dit tussen drie en vier dae duur om die verkeersopeenhoping op te klaar.
Skolesportbyeenkomste nou weer toegelaat
Lees hier watter regulasies geld steeds vir sport-, kultuur- en ander byeenkomste by skole.
Drankbedryf eis redes vir verwagte verbod
Daar word steeds gewag vir ʼn amptelike aankondiging oor verwagte verskerpte inperkingsregulasies oor die Paasnaweek.
Nuus was ‘verpletterend’ – ma van SA slagoffer in Mosambiek-terreur
Tientalle mense is in die goed gekoördineerde djihadiste-aanval dood.
Covid-19-statistieke: Minder as 1 000 nuwe gevalle
Daar is in hierdie stadium net meer as 20 000 aktiewe gevalle van die virus.
Ma, peuters dood in gru-Welkom-ongeluk
ʼn Ma en twee peuters is dood, terwyl die pa en tienerdogter na ʼn hospitaal gehaas is.
Voer, medisyne van Ermelo-boere na Loxton
“Die tannies het in die pad gaan staan en huil toe hulle ons sien.”
Arbeidsterapie kan lewens verander
Kinders kan van enige ouderdom af, selfs van babatyd, vir arbeidsterapie gebring word. En die goeie nuus is, dit is nooit te laat om iemand te help nie.
Die lewe en dood van Eugène Marais
Eugène Nielen Marais, een van Afrikaans se grootste digters, denkers en doeners, se lewe word vanjaar, 150 jaar ná sy geboorte in Januarie 1871, gevier.
21-jarige SA’ner in Mosambiek ‘veilig’
“Dis niks minder as ʼn wonderwerk nie. Ons dien ʼn grote God.”
Cape Union Mart-bestuurder op landgoed vermoor
Renée Jain is Vrydagaand deur drie aanvallers in haar huis oorval.
SA’ners uit Mosambiekse hotel gered
Die Suid-Afrikaanse regering het nou bykomende personeel beskikbaar gestel om Suid-Afrikaners in Mosambiek by te staan.
Teen dié pas wag SA 15 jaar vir kudde-immuniteit
Die Suid-Afrikaanse regering het Saterdag slegs 603 gesondheidswerkers teen Covid-19 ingeënt.
Geen inentings vir medici in weermag
Die nasionale verdedigingsvakbond dreig nou met regstappe indien die weermag nie eersdaags begin om hul lede in te ent nie.