Gwede Mantashe, die minister van minerale hulpbronne en energie, het wysigings in die petrolprys aangekondig wat van 7 April 2021 sal geld.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Agt jaar vir R6,6 miljoen se bedrog
An-nei Stumke (25) is Donderdag in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Port Elizabeth tot agt jaar tronkstraf gevonnis op 71 aanklagte van bedrog.
Só lyk Covid-19-statistieke, inentingsgetalle
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Vermiste matriekseun veilig, terug by ouers
Emiel Smit is Donderdag laatmiddag met sy ouers herenig.
J&J-entstof goedgekeur vir kommersiële gebruik
Dít nadat die entstof vantevore slegs vir navorsingsgebruik goedgekeur is.
Pa in hof vir seun se moord
’n Rusie het glo Jacques Ferreira se skietdood tot gevolg gehad.
Groot verwarring oor vervoer van drank
ʼn Regskenner sê ʼn blote aankondiging sonder ʼn meegaande aankondiging in die Staatskoerant dra nie gewig nie.
Jy mag reis, maar jou drankies bly tuis
“Mense gaan nie toegelaat word om drank van een plek na die volgende te neem nie.”
Top-advokaat gaan De Ruyter ondersoek
Eskom het spesifiek dié senior advokaat versoek om die bewerings teen sy uitvoerende hoof te ondersoek.
Kind, drie ander sterf in nóg VSA-skietvoorval
Die voorval het Woensdag in ʼn kantoorgebou in Kalifornië plaasgevind.
Muthambi vies oor kaal vrou in komiteevergadering
Muthambi het deelnemers aan aanlynvergaderings al vantevore gewaarsku dat hul rekenaarskerms aanvaarbare agtergronde moet vertoon.
Covid-19-statistieke: Meer as 1 400 nuwe gevalle
Kry die jongste Covid-19-syfers hier.
Jordan loop, praat weer ná gru-ongeluk
Jordan Marais se ma, stiefpa en broer het in Januarie in ʼn ongeluk naby Harrismith gesterf.
UJ-prys: ‘Skepsel’ gooi anker
Altesaam 71 titels het vanjaar om die UJ-prys meegeding, waarvan 27 debute is.
Motoriste gewaarsku oor verkeer, padwerk oor Paastyd
Tydens spitstye kan verkeer met tot meer as 2 500 voertuie per uur in die rigting van KwaZulu-Natal en 3 500 voertuie per uur in die rigting van Gauteng toeneem.
Vrou van vermoorde Pofadder-man in hof
Suretha Brits is Maandag omstreeks 08:45 in haar huis in Marchand in Kakamas aangekeer.
Video: Sanger vra jawoord op verhoog
“Dit is belangrik om dit te vier saam met mense vir wie jy lief is. Alles het uiteindelik mooi uitgewerk.”
Ouers mág ongebore babas begrawe – hof
“Die reaksie van ouers wat reeds hierdeur is, is oorweldigend. Dit gaan ʼn mate van troos in ʼn baie hartseer tyd bring.”
Slegs Engelse liedjies glo by US-koshuis toegelaat
’n Opmerking van ’n studenteleier het die US weer in die sop oor Afrikaans.
TLU SA eis Cele se kop
“Bheki Cele moet tsamaea!”