Slegs 12 van die 53 kantore van die departement van binnelandse sake in die Oos-Kaap is tans ten volle operasioneel.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Covid-19-statistieke: Byna 300 000 gesondheidswerkers ingeënt
Nog 67 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
SA skort inenting met J&J tydelik op
Die minister van gesondheid sê dit is bloot ʼn voorsorgmaatreël en dat daar nog geen konkrete bewyse bestaan dat die entstof bloedklonte veroorsaak nie.
Beurtkrag weer ingestel
Suid-Afrikaners sal tussen dié tye nie krag hê nie.
VSA staak dalk J&J-entstof weens ‘bloedklonte’
Suid-Afrika oorweeg dit nou ook om inentings tydelik te staak terwyl die veiligheid daarvan ondersoek word.
Video: Leerder oorlede ná boeliery by skool
ʼn Video wat wys hoe een skoolmeisie ʼn ander rondklap, is onder die departement se aandag gebring.
SAPD skuld R24 miljoen vir water en ligte
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens is meer as R24 miljoen agterstallig op sy water- en elektrisiteitsrekening.
Boere bly in aanhouding ná skietvoorval op plaas
Luidens die klagstaat wat Maroela Media onder oë gehad het, staan elk van die vier boere tereg op twee aanklagte van moord.
Polisielid wat Wright skiet ‘verwar vuurwapen met skokwapen’
ʼn Video wys glo hoe die beampte wat op Wright skiet, skree ‘O genade, ek het hom geskiet’.
Derde van topstaatsamptenare nie gekwalifiseerd
Dié amptenare verdien gewoonlik ʼn salaris van tussen R1 miljoen en R2 miljoen ʼn jaar.
Twee gevonnis na aanval op bejaardes
Kallie (87) en Marcia (82) Kruger is die aand van 23 September op hul plaas, sowat 25 km van Bethulie, deur twee mans aangeval.
Covid-19-statistieke: Minder as 700 nuwe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Maandagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Geen borgtog vir Vaalharts-verdagtes
Die Brand-gesin is in Julie op ’n kleinhoewe in die Vaalharts-omgewing oorval, ontvoer en later vermoor.
VSA-polisie skiet nóg ʼn swart man dood
Die man is glo afgetrek nadat hy ʼn verkeerswet verontagsaam het.
Vermiste meisie 28 uur in motorwrak vasgekeer
Die 19-jarige Selanna Giselle Biggs is Saterdag as vermis aangemeld.
Twee dood toe vragmotors op N3 bots
In ’n ander ongeluk naby Potchefstroom is ʼn vrou dood en 18 mense, onder wie kinders, beseer.
SA dokkie wen by Baftas
Nomadland was die groot wenner by vanjaar se Baftas.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Omstandighede bekyk ná vrou 10 verdiepings ver na dood val
Anele “Nellie” Tembe (22) was verloof aan die bekende kletsrymer Kiernan Forbes, beter bekend as AKA.
Bethlehem se museum: ‘Waar ons die toekoms van ons verlede verseker’
“Die Bethlehem-museum is ’n voorbeeld van hoe ’n museum bedryf kan word.”