ʼn Regskenner sê ʼn blote aankondiging sonder ʼn meegaande aankondiging in die Staatskoerant dra nie gewig nie.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Jy mag reis, maar jou drankies bly tuis
“Mense gaan nie toegelaat word om drank van een plek na die volgende te neem nie.”
Top-advokaat gaan De Ruyter ondersoek
Eskom het spesifiek dié senior advokaat versoek om die bewerings teen sy uitvoerende hoof te ondersoek.
Kind, drie ander sterf in nóg VSA-skietvoorval
Die voorval het Woensdag in ʼn kantoorgebou in Kalifornië plaasgevind.
Muthambi vies oor kaal vrou in komiteevergadering
Muthambi het deelnemers aan aanlynvergaderings al vantevore gewaarsku dat hul rekenaarskerms aanvaarbare agtergronde moet vertoon.
Covid-19-statistieke: Meer as 1 400 nuwe gevalle
Kry die jongste Covid-19-syfers hier.
Jordan loop, praat weer ná gru-ongeluk
Jordan Marais se ma, stiefpa en broer het in Januarie in ʼn ongeluk naby Harrismith gesterf.
UJ-prys: ‘Skepsel’ gooi anker
Altesaam 71 titels het vanjaar om die UJ-prys meegeding, waarvan 27 debute is.
Motoriste gewaarsku oor verkeer, padwerk oor Paastyd
Tydens spitstye kan verkeer met tot meer as 2 500 voertuie per uur in die rigting van KwaZulu-Natal en 3 500 voertuie per uur in die rigting van Gauteng toeneem.
Vrou van vermoorde Pofadder-man in hof
Suretha Brits is Maandag omstreeks 08:45 in haar huis in Marchand in Kakamas aangekeer.
Video: Sanger vra jawoord op verhoog
“Dit is belangrik om dit te vier saam met mense vir wie jy lief is. Alles het uiteindelik mooi uitgewerk.”
Ouers mág ongebore babas begrawe – hof
“Die reaksie van ouers wat reeds hierdeur is, is oorweldigend. Dit gaan ʼn mate van troos in ʼn baie hartseer tyd bring.”
Slegs Engelse liedjies glo by US-koshuis toegelaat
’n Opmerking van ’n studenteleier het die US weer in die sop oor Afrikaans.
TLU SA eis Cele se kop
“Bheki Cele moet tsamaea!”
SA’ners uit Mosambiek gerepatrieer
Die Suid-Afrikaanse ambassade in Maputo, Mosambiek, kon reeds daarin slaag om altesaam 43 Suid-Afrikaners op te spoor wat geraak is deur die aanval.
Beperkings op drankverkope ingestel
Die maksimum getal mense wat ʼn openbare geleentheid mag bywoon, is ook gewysig.
Ouer SA’ners dán ingeënt
Meer as 2 000 inentingspunte in die staatsektor en die private sektor is reeds geïdentifiseer.
Bende wat slagoffers op Facebook lok, vasgetrek
Die slagoffers is gewoonlik na ʼn huis gelok waar ʼn vrou hulle ingewag het, net om later deur twee gewapende mans oorval te word.
Nóg ʼn brandstofskok kom
Die algemene brandstofheffings én die heffing vir die Padongelukkefonds tree volgende week in werking.
Vanderbijlpark-skietery: ‘Die leemte is te groot’
Vir Johan en Catherina Hebler is daar nog soveel vrae oor die gebeure wat tot die dood van hul oudste seun, Nathan, verlede maand buite ʼn kitskoswinkel gelei het.