Vanjaar se tema vir SA Huweliksweek is ‘Belê in jou huwelik’ en enigeen kan gratis op die webtuiste registreer om deel te neem.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Kleuters lewend gevind ná ongeluk waarin ma sterf
Owerhede meen die twee kinders, onderskeidelik een en drie jaar oud, kon moontlik dae lank in die wrak vasgekeer gewees het voordat hulle gevind is.
Duduzane terug in die hof
Oudpres. Jacob Zuma het langs sy seun gesit tydens die vlugtige hofverrigtinge.
VSA-denksentrum waarsku ook oor onteiening in SA
Die dinkskrum het pres. Donald Trump gemaan om die Suid-Afrikaanse regering te waarsku en gesê die besluit kan ernstige gevolge vir die land inhou.
Trump twiet oor plaasmoorde, grond in SA
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vroeg Donderdagoggend Suid-Afrikaanse tyd, aan sy nagenoeg 53 miljoen volgelinge op Twitter oor grondonteiening en plaasmoorde getwiet.
Man nie welkom by kind se skool ná rassistiese video
“Dié stappe is gedoen in die beste belange van sy seuns asook alle ander kinders by die skool.”
Gewilde aktrise se kleinding gebore
“Ek sal graag wil hê dat ek en my man fisiek daar kan wees vir ons gesin en dat ons miskien meer gereeld saam om ʼn tafel kan sit en aandete eet en gesels.”
Anika Smit: Staat roep nuwe getuie ná pa se onthulling
“Sy het gesê hy wou seks gehad het. Toe sy geweier het, het hy haar in die gesig geslaan en haar neus gebreek. Anika het blykbaar in haar kamer ingehardloop en die deur probeer toedruk.”
Heli-ongeluk: ʼn ‘Legende’ se lewe gevier
“Psalm 118 sê: ‘Ek sal nie sterwe nie, maar lewe en die werke van die Here vertel.’ Dít is hoe ons Freek sal onthou.”
Video: 6-jarige se pittige toespraak vermurwe harte
Dawian se ma, vertel sy en haar man se “harte bars van trots” oor hul klein “wonderwerkie”.
‘Dubbele seëning’ ná talle tragedies
Dit was “absoluut net bonatuurlike krag van Bo en baie genade” wat haar staande gehou het.
Ministers se braaigeriewe ruk jou sak
“Ons is van mening dat daar nie van Suid-Afrikaners verwag kan word om dié bedrag geld net vir braaigeriewe vir ministers op te dok nie.”
Pa se notas bring skokwending in Anika-saak
Anika Smit, die vermoorde tiener van Pretoria, se pa het sedert sy dogter se wrede moord notas begin hou met die hoop dat iemand vir haar moord aanspreeklik gehou kan word.
Berigte oor onteiening van wildplaas saai ‘onnodig kommer’
Daar is die afgelope naweek berig die regering het plase “eensydig begin onteien” waar onderhandelings oor die koopprys vasgeval het.
Toernooi gaan voort ná vandalisering van gholfbaan
Inwoners, gholfspelers, personeel en ʼn groot aantal ander mense het almal hand bygesit.
Nog ʼn meevaller vir pasgetroude motorwagte
“Hulle sê albei vir my daar is ʼn groot verandering in hulle menswees – en ek kan dit sien ook.”
Anika Smit: Vriendin op WhatsApp aangevat oor getuienis
“As ʼn getuie wat getuig dreigemente ontvang oor haar waarneming van gebeure, kom dit nie net op intimidasie neer nie, die hof kan selfs so ver gaan om dit te beskou as ʼn poging tot regsverydeling.”
Mans weke ná veediefstal op kleinhoewe aangeval
“Hulle het gelê en slaap toe hulle wakker skrik van ʼn skoot wat in hul slaapkamer afgevuur word.”
Man gevonnis vir moord op eie seun
Die pa het aan die ondersoekbeampte gesê sy seun is deur bendelede met klippe bestook, maar die speurder het onmiddellik vermoed iets is nie pluis nie.
Bekende Afrikaanse skrywer oorlede
“Sy is vanoggend vroeg hospitaal toe en is vanmiddag weg.”