Die meisie is Maandagmiddag die laaste keer by ʼn plaaslike winkel gewaar.
Covid-19: Stad Tshwane loop deur
Meer as 15 munisipale geboue is die afgelope twee weke in Tshwane gesluit.
Vier vas vir aanval op polisielede tydens sakeroof
Die polisiebeamptes is aangeval terwyl hulle die winkelsentrum gepatrolleer het.
Mans lewenslank tronk toe vir verkragting van minderjariges
Albei mans moet lewenslange tronkstraf uitdien vir die verkragting van ʼn 16-, 12- en driejarige.
Covid-19-statistieke: Meer as 50% het reeds herstel
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Eiffeltoring weer oop, maar sonder ʼn hysbak
Meer as 6 miljoen toeriste het verlede jaar die Eiffeltoring besoek.
Pa van vele word onverwags miljoenêr
Die man, ʼn kleinskaalse mynwerker, het 30 kinders.
33 sterf toe weerlig hulle tref
“Die slagoffers is hoofsaaklik boere en hawelose mense wat buite was.”
AfriForum takel TMPD se magsmisbruike
“Kymie du Toit en prof. André Thomashausen het onder beweerde wangedrag van sekere TMPD-lede deurgeloop en niemand is nog verantwoordbaar gehou nie.”
Batsa dan in die hof oor sigaretverbod
Die verbod is ingestel toe die algehele landswye afsonderingsperiode aangekondig is in reaksie op die Covid-19-pandemie.
Nog geen antwoord oor SAL-reddingsplan
Pogings om sake by SAL te beredder is boonop deur die Covid-19-pandemie ontspoor wat lugvervoer wêreldwyd bykans tot stilstand gebring het.
Hof hoor oor grondwetlikheid van Rampbestuurswet
Die publiek sal Vrydag regstreeks kan inskakel om na die hofsaak te luister.
Elandsfontein-grondgrypers verwyder
Dele van die grond is vir R250 verkoop.
Só lyk DA se plan teen plaasaanvalle
Die DA sal aandring dat plaasaanvalle as haatmisdade geklassifiseer word
Covid-19: SA het nuwe episentrum
Meer nuwe gevalle is die afgelope week in Suid-Afrika aangemeld as wat daar mense herstel het.
Etlike haakplekke met aansoeke vir Gautengse skole
Duisende leerders het reeds binne enkele ure aansoek gedoen om plek vir volgende jaar.
Die wêreld in foto’s – 25 Junie 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het Corey Cappelloni 350 km gehardloop om sy bejaarde ouma in ʼn versorgingseenheid te besoek.
Nog ʼn verdagte vas in die VBS-skandaal
Dié man is die negende verdagte wat al in verband met die omstrede bankskandaal in hegtenis geneem is.
Bejaarde wreed op kleinhoewe vermoor
Die bejaarde man is glo vasgebind en erg aangerand voor sy dood.
Spioene, leuens en reusewins: Onderwêreld van sigarette blootgelê
“Oor die afgelope drie maande sou die verlies aan inkomste genoeg gewees het om die salarisse van 66 000 polisiebeamptes te betaal. Of die regering kon die uitbetaling van 277 000 pensioentoelae met die geld gedek het.”