Die helikopter het Dinsdag langs die Kaliforniese kus neergestort.
Branderplankryer sterf ná haaiaanval
Branderplankryers en omstanders by Emerald Beach in Australië het verbete probeer om ʼn man uit die kake van ʼn haai te red.
Byna 28% van spesies kan verdwyn
ʼn Bygewerkte rooilys word die naweek in Frankryk bekend gestel.
Huilende Osaka neem ‘onbepaalde’ breuk van tennis
Osaka, derde op die wêreldranglys, het haar aan die Franse Ope onttrek en weens geestesgesondheidsprobleme nie aan Wimbledon deelgeneem nie.
Geheime dokumente oor 9/11 moet bekend gemaak word
Die 20-jaar-herdenking van die aanvalle vind later vandeesmaand plaas.
Medici hou prinses Charlene fyn dop
Dokters moet luidens ʼn verklaring nog vasstel presies wat tot die ineenstorting gelei het.
Video: Duur biefstuk in 3D-vorm gedruk
Dié gedrukte weergawe van Wagyu-beesvleis is egter nog nie eetbaar nie.
Versnipperde Banksy-kunswerk weer onder hamer
Die omstrede kunswerk is in 2018 gedeeltelik versnipper nadat dit vir meer as R20 miljoen opgeveil is.
Video: Merke, gereed … trou!
’n Siggestremde naelloper het ná haar uitdunrondes in Tokio verloof geraak aan haar gids.
‘Terroris’ teiken supermark in Nieu-Seeland
Ses mense is beseer toe ’n “gewelddadige ekstremis” klante met ʼn mes aangeval het.
Kitsvloede in die VSA eis reeds 44
Kleuters en bejaardes is onder diegene wat gesterf het nadat hulle in kelders vasgevang was.
Apple gee (bietjie) bes oor apps
Ná ’n jarelange struweling tussen app-ontwikkelaars en Apple oor die tegnologiereus se kommissieheffing vir in-app-aankope, het Apple die afgelope week ’n klein bietjie skiet gegee.
‘Zorba the Greek’-komponis sterf op 96
Akteur Anthony Quinn het in die fliek die bekende “sirtaki” gedans wat uiteindelik as die “Zorba-dans” bekend sou staan.
Sri Lanka spog met eerste olifant-tweeling in 80 jaar
Dit is ʼn uiters seldsame gebeurtenis dat ʼn olifant-tweeling gebore word.
New York onder water
ʼn Noodtoestand is afgekondig ná grootskaalse oorstromings in dié stad.
Geen plek vir Afghaanse vlugtelinge in SA
Suid-Afrika sê hy huisves reeds ʼn groot getal vlugtelinge wat baat by die land se maatskaplike hulp en gratis dienste vir mediese sorg.
Biden se voormalige tolk nog in Afghanistan
ʼn Tolk wat glo gehelp het om die Amerikaanse president Joe Biden in 2008 te red tydens ʼn sneeustorm in Afghanistan, kruip tans weg nadat hy die ontruimingsvlug uit Kaboel verpas het, berig die Wall Street Journal.
Te koop: Wêreld se grootste trikeratops
Big John is 66 miljoen jaar oud en sy skelet is sowat agt meter lank.
Wêreld groet loodbevattende petrol
Dié mylpaal sal glo meer as een miljoen voortydige sterftes voorkom.
Ida laat spoor van ontruimde hospitale
Die goewerneur van Louisiana het intussen gewaarsku dat die dodetal weens orkaan Ida “aansienlik sal styg”.