Dele van die verslag kan in die komende paar dae al aan die publiek bekend gemaak word.
Amerika se langste man sterf
Hy was 38 jaar oud.
Rolling Stones-dromspeler oorlede
“Charlie was ʼn geliefde man, pa en oupa en ook, as lid van die Rolling Stones, een van die beste dromspelers van sy generasie.”
Dié entstof het nou FDA se goedkeuring
Pfizer se entstof teen Covid-19 is die eerste van sy soort om dié owerheid se volle goedkeuring te ontvang.
Taliban sê buitelandse troepe moet skoert
Die Taliban het gewaarsku daar sal gevolge wees indien troepe van die VSA en Brittanje nie teen volgende week uit Afghanistan padgee nie.
Bali-tasmoordenaar dalk vroeër uit tronk
ʼn Amerikaanse vrou wat ses jaar gelede saam met haar kêrel skuldig bevind is aan die moord op haar ma kan dalk vroeër uit die tronk vrygelaat word.
Saksofoonspeler, stigterslid van UB40 (62) sterf
Travers het “ʼn lang en brawe stryd teen kanker” gevoer.
Tropiese storm: ‘Ons het ’n koeël ontwyk’
’n Rekord-reënval het in die Amerikaanse deelstaat Rhode Island uitgesak en bome is ontwortel toe tropiese storm Henri Sondag hier aangeland het.
Ondersoek ná Olimpiese fietsryer skielik sterf
Die polisie is glo na die Nieu-Seelandse fietsryer se huis ontbied nadat sy ʼn kommerwekkende boodskap op sosiale media geplaas het.
Laaste Everly-broer sterf
Die broers het in 1973 ʼn uitval op ʼn verhoog in Kalifornië gehad, waartydens Phil sy kitaar op die verhoog gebreek en weggestap het.
Afghaanse baba op ontruimingsvlug gebore
Duisende Afghaanse burgers en buitelanders skarrel tans om die land te verlaat nadat die Taliban beheer oor die land geneem het.
Minstens 8 sterf weens orkaan Grace
‘n Ma en vyf van haar kinders, insluitend ʼn twee weke oue babadogtertjie, het in ‘n modderstorting gesterf.
Sewe sterf in chaos naby Kaboel-lughawe
Sewe Afghaanse burgers is dood in chaos naby die Kaboel-lughawe, het die Britse ministerie van verdediging Sondag gesê terwyl duisende mense steeds poog om uit die land te vlug.
Man hof toe ná hy voet swik oor beer
John Donaldson was op vakansie in Kalifornië toe hy die beer in ʼn vullisdrom aantref.
Wêreld se mooistes kom van Suider-Afrika
Namibië en Suid-Afrika se harte swel vanoggend van trots.
Slagoffers van Zim-slagting sal dalk vergoed word
Na raming is sowat 20 000 mense oor ʼn paar jaar doodgemaak.
‘Dronkbestuur’ van olifante nou in Sri Lanka verbied
Streng regulasies word ingestel kragtens ʼn nuwe Dierebeskermingswet in Sri Lanka.
Honderde in Australië vas tydens Covid-betogings
Honderde mense is Saterdag in Australië in hegtenis geneem tydens gewelddadige botsings tussen betogers teen afsonderingsregulasies en die polisie.
Zimbabwiër aangekla van moord ná kinderbruid sterf
Die polisie is onder druk geplaas om op te tree met meer as 92 000 mense wat ʼn petisie onderteken het.
Haïti-aardbewing: Meer as 12 000 nou beseer
Die dodetal het tot byna 2 200 gestyg en ʼn onbekende aantal slagoffers is steeds onder die puin begrawe.