Frankryk het Maandag begin om ’n sogenaamde Covid-19-pas af te dwing in kafees, restaurante en treine te midde van voortslepende betogings.
Silwer vir ‘kind met goue hart’
Dié 18-jarige Olimpiese medaljewenner moes op 10 jaar oud reeds ma vir haar jonger sibbe speel.
Ysbeer wat kameraman byt dalk geskiet
Dié moeilikheidmaker word verbind met vyf ander gevalle waar hy lede van die publiek geterroriseer het.
Boks se ‘Billy Elliot’ wen brons by Spele
Harry Garside neem balletklasse om sy voetwerk in die bokskryt te verbeter.
Man vas vir moord op Switserse toeris
Nicole Sauvain-Weisskopf se liggaam is Donderdag toegedraai in ʼn swart laken in die water tussen rotse op die eiland Phuket gevind.
SA se oudste atleet daag tieners uit by Spele
“My ma is uiteindelik tevrede met my lewenskeuses,” skerts die 46-jarige Dallas Oberholzer.
Onkruiddoders verhoog dalk vrektes onder bye
Die afname in insekte wêreldwyd het ernstige gevolge vir voedselproduksie.
Australiër uit krokodilkaak gered
Twee mans was besig om te swem toe ’n krokodil een van hulle beetgekry het.
Leerder in sop ná TikTok-video oor juffrou
Die leerder se onderwyseres het haar intussen gedagvaar.
Switserse vrou dood by strandoord gevind
Die vrou se liggaam is toegedraai in ’n swart laken in die water naby ’n waterval in Phuket gevind.
Hollywood: Rihanna amptelik ʼn miljardêr; Scarlett dagvaar Disney
Fenty Beauty, waarvan sy 50% besit, is haar hoofsaaklike bron van inkomste. Fenty Beauty is sowat $2,8 miljard werd.
Geskiedkundige dorpie in veldbrand verwoes
Op 1 300 km² is die Dixie-veldbrand tans sowat sewe keer so groot soos die Amerikaanse hoofstad Washington.
Drie kinders dood in leeuaanval in Tanzanië
Die kinders, tussen nege en 11 jaar oud, was na vermiste vee op soek.
Só ontvou gebeure tydens Pentagon-skietery
Die man het die oggend uit die bus op die busplatform by die Pentagon geklim en ’n polisiebeampte met ’n mes aangeval.
Meghan vra hulp vir vroue op 40ste verjaardag
Prins Harry kan in die agtergrond van die video gesien word waar hy goëltoertjies uitvoer, terwyl Meghan en Melissa McCarthy oor tatoeëermerke en seiljagpartytjies skerts.
WGO diep bekommerd oor ‘lang-Covid’
Lang-Covid blyk in dié stadium een van die raaiselagtigste aspekte van die Covid-19-pandemie te wees.
Drie dood, talle beseer in Tsjeggië-treinongeluk
Een van die treine het na bewering ʼn sinjaal verontagsaam.
Barbie vereer medici met poppe
Die speelgoedreus het onder meer ʼn nuwe pop ter ere van Sarah Gilbert, medeskepper van die Oxford/AstraZeneca-koronavirusentstof, geskep.
Polisieman doodgeskiet by Pentagon
Die betrokke beampte is per ambulans na die George Washington University-hospitaal geneem waar hy aan sy skietwonde beswyk het.
Namibië juig oor Mboma se silwer
Sy het haar vertoning in Tokio as “die beste” van haar jong lewe beskryf.