Die voormalige Olimpiese naelloper het ook sy tweelingseuntjies se name bekend gemaak.
Ma draf uit op rugbyveld, borsvoed en speel verder
Honderde mense het Brierley geloof en die foto van haar en klein Arabella langs die veld as ʼn “lieflike oomblik” bestempel.
Tiener in eie skoorsteen vasgekeer
Die 18-jarige van Nevada, VSA het glo by die skoorsteen ingeklim nadat sy blykbaar uit haar huis gesluit was.
Ongeluk eis 9 kinders in stormagtige Alabama
Die ongeluk word as “waarskynlik die aakligste ongeluk in die geskiedenis van Butler County” bestempel.
Waaghals sterf tydens wêreldrekord-oefenlopie
Die jong man het ‘n maand terug vir die tweede keer pa geword.
Deense sokkerster ontslaan na ‘suksesvolle operasie’
Eriksen het in die 43ste minuut van die wedstryd in Kopenhagen skielik ineengesak en bewegingloos bly lê terwyl paramedici KPR toegepas het.
Video: Beer beseer vier in Japannese stad
In die beeldmateriaal is dit duidelik hoe die beer iemand van agter af aanval en beseer. Dié persoon word later met ʼn draagbaar weggedra.
Oudpresident van Zambië sterf
Kenneth Kaunda het Zambië 27 jaar lank regeer nadat dié land in Oktober 1964 onafhanklikheid van Brittanje verkry het.
Dolfyne, seeskilpaaie vrek weens brandende Sri Lankaanse skip
Die voorval word bestempel as Sri Lanka se ergste mariene ramp.
Kitskoswerkers in selle ná polisie gratis kos eis
Die betrokke polisielede is intussen geskors, ná hewige druk van die Pakistanse publiek.
Hittegolf laat rekords spat in VSA
Kalifornië het Dinsdag ʼn rekord temperatuur van 120 °F (49 °C) aangeteken.
Leeumannetjie vrek van Covid-19
Dit is die tweede leeu wat in die Indiese dieretuin weens Covid-19 vrek.
Dit was ʼn konstruktiewe gesprek, sê Poetin
“Dit was absoluut konstruktief,” het Poetin aan verslaggewers gesê ná sy gesprek met Biden in Genève, Switserland.
Botswana het glo derde grootste diamant gevind
Dit word beskryf as die derde grootste van sy soort in die wêreld.
Biden, Poetin vergader in Genève
“Nee, hulle sal nie saam brood breek nie.”
Olimpiese Spele: Slegs 10 000, sê Japan
Die plan sal na verwagting later amptelik bevestig word.
China stuur eerste span na nuwe ruimtestasie
Die drie ruimtevaarders sal drie maande op die Tiangong-stasie spandeer.
Man met 39 vroue, 94 kinders sterf in Indië
Dit is vermoedelik die grootste gesin in die wêreld.
Kenneth Kaunda in hospitaal
Oudpres. Kenneth Kaunda van Zambië is in ʼn hospitaal in Lusaka opgeneem.
Covid-19: Namibiese hospitale ook vol
Tientalle pasiënte word tans in die waakeenhede van hospitale in Namibië behandel.