ʼn Nuwe kuur vir vetsug behels dat magnete aan die pasiënt se kiestande vasgemaak word sodat die kake net enkele millimeters oopmaak.
Vervolging van Christene in Indië styg skerp
Geopende Deure hou eerskomende Sondagaand, 4 Julie van 18:00 tot 19:00 ‘n spesiale aanlyn gebedsbyeenkoms vir die vervolgde kerk in Indië.
Trump se organisasie van taksbedrog verkla
Die Trump-organisasie en sy finansiële hoof word deur 15 aanklagte, waaronder belastingbedrog en die vervalsing van sakerekords, in die gesig gestaar.
Prinses Diana-standbeeld onthul
“Ons wens elke dag dat sy hier by ons was. Ons hoop dat dié standbeeld altyd beskou sal word as ʼn simbool van haar lewe en nalatenskap.”
Talle beseer toe vernietiging van vuurwerk skeefloop
Die vuurwerk is kort voor die Amerikaanse Onafhanklikheidsdagviering by ʼn huis in Los Angeles gevind.
SA diep bekommerd oor situasie in Eswatini
Die Suid-Afrikaanse regering het ʼn beroep op die veiligheidsmagte in Eswatini gedoen om te alle tye selfbeheersing te toon en die lewe en eiendom van die land se mense te beskerm.
Nuwe museum vir kinderskrywer in Denemarke
Die Deense koningin Margrethe II het Woensdag die nuwe museum, wat toegewy is aan die kinderskrywer Hans Christian Andersen, ingehuldig.
Tour de France-ongeluk: Klag teen vrou laat vaar
Die vrou het glo ʼn plakkaat vasgehou ter ondersteuning van haar grootouers toe sy ʼn opeenhoping veroorsaak het.
Toenemende opstand terwyl Eswatini brand
Honderde vragmotors is by die Oshoek-grenspos gestrand terwyl hulle wag om die grens oor te steek. Sommige van die vragmotors is glo ook geplunder.
Bill Cosby se skuldigbevinding omgekeer
Daar is bevind dat die akteur nie ’n regverdige verhoor gehad het nie.
Vrou in hegtenis oor Tour de France-ongeluk
Die toeskouer wat ʼn groot ongeluk op die eerste dag van die Tour de France veroorsaak het, is in hegtenis geneem.
Dodetal styg ná Miami-gebou ineenstort
Die dodetal het gestyg ná ʼn woonstelgebou in Miami, Florida ineengestort het.
Kanadese hittegolf eis talle lewens
In sommige gebiede het die kwik tot amper 50 ̊C gestyg.
Prinses Diana se motor verkoop vir R1 miljoen
Prins Charles het in Mei 1981 die silwerkleurige 1.6L Ghia vir Lady Diana Spencer gekoop as ʼn verlowingsgeskenk.
Kind sterf ná ‘gooiery’ in judo-klas
Die sewejarige Taiwannese seun se familie beweer dat hy sowat 27 keer deur sy afrigter op die vloer neergegooi is.
Video: Dieretuin-gorilla kry baba in natuur
Volgens natuurbewaarders is dit die eerste keer ter wêreld dat twee gorillas wat in gevangenskap grootgemaak en later in die natuur vrygelaat is, lewe aan ʼn kleinding skenk.
Gesteelde Picasso byna dekade later gevind
Die skildery van Pablo Picasso is in 2012 binne sewe minute uit ’n galery in Athene gesteel.
Video: Moeilikheid in Swaziland oor ‘monargie’
Koning Mswati III het na bewering landuit gevlug te midde van grootskaalse geweld wat sedert Vrydag voortduur.
Video: Beer en haar kleintjies koel af in swembad
In die video wat op sosiale media versprei word, kan gesien word hoe die ma-beer en haar twee kleintjies midde ʼn hittegolf by die swembad baljaar.
Ineenstorting van Miami-gebou ondersoek
Al hoe meer vrae word Maandag gevra oor hoe ʼn residensiële gebou in Miami in Florida in die VSA verlede week só vinnig inmekaar kon stort.