Die kenmerkende swart vilthoed met twee punte is deur geskiedkundiges uitgeken as een wat deur die keiser gedra is.
Almal kan nou aandeel in Picasso-skildery koop
Die skildery, Fillette au Beret, het ʼn waarde van meer as R63 miljoen.
‘Bloeddorstige vampier’ vas vir kindermoorde
“In sommige gevalle het hy die bloed uit hulle are gesuig.”
Bekende Nederlandse joernalis sterf ná skietery
Peter R. de Vries, ʼn bekende Nederlandse misdaadverslaggewer, is Donderdag dood ná hy verlede week geskiet is.
Oorstromings in Duitsland eis lewe van tientalle
Swaar reënval het intussen aangrensende lande bereik, waar grootskaalse verwoesting en oorstromings ook aangemeld is.
China wil oningeëntes uit skole, hospitale verbied
Kennisgewings is na bewering aan talle stede in China uitgereik wat stipuleer dat mense wat nie inentings teen die koronavirus ontvang nie, verbied sal word om in openbare ruimtes soos hospitale en skole te beweeg.
Pous Franciscus keer terug na Vatikaan ná operasie
Pous Franciscus is Woensdag uit die hospitaal in Rome ontslaan nadat hy op 4 Julie ʼn operasie weens ʼn ontsteekte dikderm ondergaan het.
China sê busontploffing in Pakistan was ʼn bom
Minstens 12 mense is dood en 28 beseer in die voorval.
Pistool gekap wat nes speelgoedwapen lyk
Die kleurvolle baksteenontwerp van Culper Precision se semi-outomatiese wapen stem ooreen met die kleurvolle ontwerp van Lego-boublokkies.
Gestrande walviskalf se ma gesoek
Die 2,5 m lange walviskalf het Sondag op rotse noord van Wellington in Nieu Seeland uitgespoel.
Skaal swaai in guns van kwalifikasies vir Filippynse polisie
Polisiebeamptes in die Filippyne wat nie hul liggaamsmassa-indeks (LMI)-teikens kan haal nie, mag nou eindelik bevorder word nadat hulle langer as ’n jaar vir bevordering “gediskwalifiseer” was.
Frankryk kondig beperkings vir oningeëntes aan
’n Rekordgetal mense in Frankryk het nou afsprake gemaak om hulle teen Covid-19 te laat inent.
Botswana raai reis na SA af
“Burgers van Botswana wat reeds in Suid-Afrika is, word aangeraai om uiters versigtig te wees en enige onnodige rondbeweeg te vermy.”
Osaka-pop vlieg van rakke af
ʼn Nuwe Barbie-pop wat op die tennisster Naomi Osaka geskoei is, het Maandag uitverkoop slegs ure nadat dit uitgereik is.
Beseerde olifantkalf gered
Die kalf was glo deel van ʼn trop migrerende olifante wat sedert verlede jaar in dele van China amok maak.
Kyk: Ou videospeletjie verkoop vir rekordprys
Dié speletjie, wat aanvanklik in 1996 vervaardig is, is die eerste een van sy soort wat vir meer as $1 miljoen verkoop is.
Oudpolisieman skiet familielid in boud
Die man was glo geïrriteerd met ʼn groep kinders wat buite sy huis in Namibië se Ohangwena-streek gespeel het toe hy sy vuurwapen uitgepluk het.
Weerlig eis 76 in Indië
Dodelike weerligstrale kom glo gereeld tussen Junie en September tydens die vroeë stadiums van die jaarlikse moesonseisoen in Indië voor.
Miljoene dosisse Chinese entstof vir Covax belowe
Twee Chinese entstofvervaardigers het ingestem om onmiddellik meer as 100 miljoen dosisse van hul Covid-19-entstof beskikbaar te stel.
Richard Branson se ruimterit suksesvol
Die 70-jarige Branson beskryf die rit as “die ervaring van ʼn leeftyd”.