Die 70-jarige Branson beskryf die rit as “die ervaring van ʼn leeftyd”.
Bloedige hittegolf in VSA duur voort
In Kanada het 50 nuwe veldbrande die afgelope twee dae weens die bloedige hitte uitgebreek.
Kyk: Motor vlieg tussen stede
Die vlieënde motor het sowat 35 minute in die lug deurgebring voordat dit – in minder as drie minute – volledig in ʼn sportmotor verander het.
Branson verwesenlik Sondag ruimtedroom
Teen “net” R2,8 miljoen per kaartjie kan toeriste boonop binnekort óók in Branson se tuig die ruimte in vaar.
28 uitlanders glo agter sluipmoord op Haïti-president
Haiti se regering vrees dat onluste ná die moord op Moïse kan uitbreek.
Olifante maak amok in suide van China
Die olifant is deel van ʼn trop wat die afgelope jaar reeds 500 km ver deur China getrek het.
Internasionale oorsig: VSA soos Sowjetunie stil-stil en druipstert uit Afganistan
Kommer het die afgelope paar dae begin toeneem dat die Amerikaners se vertrek tot ʼn volle beheeroorname deur die Taliban aanleiding kan gee.
Bekende rocker gee hom oor aan polisie
Die sanger word daarvan beskuldig dat hy ʼn videograaf tydens een van sy konserte aangerand het.
Stapper in bloedige hitte vasgekeer
Uiters warm weerstoestande in Palm Springs in die VSA het vroeër die lewe van een persoon geëis.
Polisieman erken moord op vrou
Everard het op 3 Maart vermis geraak terwyl sy van vriende af na haar huis in die ooste van Londen geloop het.
Vliegtuig stort neer met valskermspringers
Al nege mense aan boord die valskermvliegtuig is dood toe dit in Swede neergestort het.
52 sterf toe fabriek brand
Talle werkers op die boonste verdiepings van die fabriek in Bangladesj was vasgekeer en het uit die vensters begin spring.
Video: Nuwe wêreldrekord vir spandraadlopers
Die woord “hoogtevrees” bestaan nie by hulle nie.
Toeskouers taboe by Olimpiese Spele
“Dié verbod is die enige uitweg om die verspreiding van die virus hok te slaan.”
‘Huurmoordenaars’ dood ná moord op Haïti-president
Die president is glo 12 keer in sy kop, bors, heup en buik geskiet.
Miami-gebou: Soektog na oorlewendes afgelas
Tropiese storm Elsa het Florida intussen getref, maar gelukkig in sterkte afgeneem.
Haïti se president sterf in sluipmoordaanval
Die land se eerste minister, wat glo ná slegs drie maande in sy pos vervang sou word, is nou aan die stuur van sake in Haïti.
Orkaan Elsa stuur af op Florida
Storm Elsa het nou weer orkaansterkte bereik, met stormsterk wind van 120km/h.
Foto’s: Die kleinste koei in die wêreld
Die eienaars voer aan dit is die kleinste koei in die wêreld.
Kyk: Dit is dalk wêreld se grootste sandkasteel
6 400 ton sand en byna R7 miljoen later is dié yslike kasteel eindelik voltooi.