“Ek het besef dat ek nie my seuntjie gaan sien grootword as ek nie ʼn daadwerklike poging aanwend om te verander nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wolmaransstad"
Ongelukke in Noordwes eis lewe van 14
Altesaam 14 mense, onder wie twee jong kinders, is Sondagaand dood in twee verskillende ongelukke op die N12 in Noordwes.
‘Besope’ polisieman in hof
Die polisiekonstabel is die naweek op video betrap terwyl hy sukkel om regop te bly.
‘Besope’ polisieman in die sop
Die polisiekonstabel van Noordwes is oor die naweek op video vasgevang waar hy sukkel om op sy voete te staan terwyl hy die skade aan ʼn polisievoertuig nagaan.
Twee vas vir plaasaanval in Wolmaransstad
Hulle het die 92-jarige boer vasgebind en die plaashuis omgekeer.
Vermeende plaasrowers vas
Twee verdagtes wat na bewering ʼn plaasvoorman aangeval het, het Maandag in die landdroshof verskyn.
Seun kom op pa af na plaasmoord
Drie mans en twee vroue het omstreeks 17:30 met ʼn voertuig op die plaas aangekom en gesê hulle wil skape koop.
Derde verdagte gesoek ná moord op onnie
Sy naakte liggaam is Maandag langs die pad tussen Makwassie en Leeudoringstad gevind.
Beeste se baas gesoek ná diefstal
Die twee verdagtes kon nie na wense verduidelik waar hulle aan die beeste gekom het nie.
Man blind ná gru-ongeluk: ‘Ons lewe het handomkeer verander’
“Ons het nooit gedink dat dit met ons sou gebeur nie.”
Oudkonstabel vas oor hy ‘reeksmoordenaar’ glo help ontsnap
Tydens polisieondervraging het dit aan die lig gekom dat die konstabel Batsibile glo help ontsnap het.
Egpaar word wakker met aanvallers langs hul bed
ʼn Egpaar is Vrydag in die vroeë oggendure in hul huis op ʼn plaas net buite Wolmaransstad in Noordwes deur drie aanvallers oorval.
Polisieman, twee ander vas ná ontvoering en roof
Een van die verdagtes is ʼn polisiebeampte. Twee vuurwapens, waarvan een ʼn dienspistool is, is in die verdagtes se besit gevind.
Man (70) vermoor: ‘Geen geregtigheid is voldoende’
“Hulle was in dieselfde vertrek gewees toe hy vermoor is, en hulle kon absoluut niks daaraan doen nie.”
Gesin ná kerk aangeval, man (70) koelbloedig vermoor
Vyf verdagtes het die man, sy vrou en sy dogter ná kerk agtervolg en die gesin in die huis oorval. Die verdagtes het hulle na bewering eers met toue vasgemaak en geld van hulle gevra.
Gewapende roof by Noordwes-wildplaas
Een verdagte is in hegtenis geneem nadat vier mans op ʼn wildsplaas naby Wolmaransstad in Noordwes toegeslaan het.
Vier sterf in trompop grubotsing naby Klerksdorp
Vier mense, twee mans en twee vroue, is Donderdag in ʼn trompop botsing tussen twee sportnutsvoertuie in Noordwes dood.
Tien vas na Wolmaransstad betoging
Tien mense is in hegtenis geneem en verskeie winkels geplunder tydens ʼn gewelddadige betoging Dinsdagaand in Wolmaransstad, Noordwes.
Vyf vas ná jaagtog van 46km
Vyf vermeende rowers het hul rieme styfgeloop by Witpan, naby Bloemhof in Noordwes.
Jong vrou ná weke in koma oorlede
Huibré van Zyl (21), die jong vrou van Schweizer-Reneke in Noordwes wat op 6 Junie ernstig beseer is nadat die motor waarin sy en vier vriende was buite Wolmaransstad gerol het, is oorlede.