Sy wysheid, liefde, krag en godheid, wat so gestraal het uit sy optrede, was dan so besonders!
Lees meerToekomsVenster: Lyk vorentoe soos ʼn doodloopstraat?
Is jy op ʼn plek waar vorentoe soos ʼn doodloopstraat lyk? Die Gees tree vir jou in, die Gees pleit vir jou by die Vader, Hy is jou voorspraak by die Vader.
Trekklavier bring hoop, bekoor reeds vir byna 200 jaar
Wêreldtrekklavierdag word jaarliks op 6 Mei gevier en in Suid-Afrika is daar behoorlik hiervoor makietie gehou by die Drostdy-teater in Stellenbosch. Vanjaar se plaaslike verrigtinge was sommer ook eg Suid-Afrikaans.
Pta-kinderhuis ‘dankbaar’ vir skenkings ná vernietigende brand
“Ons is uiters dankbaar vir elkeen van julle en nederig deur julle vriendelikheid en vrygewigheid. Wees verseker julle het almal ʼn verskil en ʼn positiewe impak vir ons kinders gemaak.”
Sol-Tech bied nou ook kwalifikasie in kinderontwikkeling
“Navorsing toon daar is tans ongeveer 7 miljoen 0- tot 5-jariges in Suid-Afrika. Die impak wat ʼn goed opgeleide praktisyn op hierdie segment van die samelewing kan hê, is beduidend.”
Maak Mei-maand jou regpakmaand: Skenk jou winteritems
Wees deel van die “Maak Mei-maand jou regpakmaand”-inisiatief deur enige winterklere, truie, jasse, komberse, duvets, winterstewels, en ander warm klere en toebehore wat nie meer gebruik word nie, te skenk.
Weet woeker met ‘weet’ in Afrikaans
Om die begin van Afrikaans se eeufees te vier, het Weet, die Afrikaanse e-naslaangids vir leerders en ander nuuskieriges, nóg ʼn bydrae tot die uitbou van goeie gehalte Afrikaanse inligting gemaak deur die woord “weet” te koop. Lees meer oor Weet se bydrae tot die vaslegging van die rykdom, kleurrykheid en verskeidenheid van Afrikaans in dié woordeboek.
Gedagte vir die dag: Hier is my God
As gelowiges in ’n ongelowige wêreld word ons ook soms verwerp of uitgesluit.
ToekomsVenster: Sy handewerk is ’n uitnodiging
Die Gees vul ons met liefde, krag en selfbeheersing. Wat ʼn kombinasie van genademiddele – krag en selfbeheersing. Dink ʼn bietjie daaroor na.
Gee jou skryfdrome vlerke
Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns, wat van 13 Mei 2024 vir die agtste keer aangebied word, duur agt weke en fokus op die skryf van verhalende prosa in die vorm van die kortverhaal.
Gedagte vir die dag: Ontplooi sy banier
Ons moet leer om die gevegte aan die Here oor te laat.
ToekomsVenster: Julle sal die Heilige Gees ontvang
Mag ons baie bewus wees van die groot geskenk wat God gegee het: Sy Gees in die lewe van elkeen wat glo.
Kapenaars staan saam om winterkoue te bekamp
“Ons ken die toestande wat die mense van Kaapstad in die wintermaande moet deurmaak, en ons gaan aanhou werk om armoede hok te slaan.”
Gedagte vir die dag: Seën verander lewens
Onthou, ʼn seën (in Jesus se Naam), wat in geloof uitgespreek en in geloof aanvaar word, is ʼn kragtige bevestiging van God se goedheid.
Gedagte vir die dag: Wie anders as die rots?
ʼn Rots staan altyd vir vastigheid en veiligheid.
Gedagte vir die dag: God is by my
God is by dié wat aan Hom gehoorsaam is.
ToekomsVenster: Mag die Heilige Gees orde bring
Mag die Heilige Gees ook in hierdie tyd orde bring in ons bestaan.
Laaste kans om jou liedjieskryfdroom waar te maak
As jy nog altyd liedjies wou skryf, is dit nou jou kans! Hier is ʼn spesiale aanbod.
Maroela se Bruid van die Jaar: Skryf in as Herfsbruid
Skryf nou in as Herfsbruid in Maroela se Bruid van die Jaar-kompetisie vir 2024.
Dié leser wen kinderstories van NB-Uitgewers
Een Maroela Media-leser het ʼn boekpak met sewe kinderboeke van NB-Uitgewers gewen.