Juan Smith maak die naweek in Salta ‘n merkwaardige terugkeer tot Springbokrugby nadat hy sy 69ste en laaste toets in November 2010 gespeel het. Hy is een van drie veranderinge in die opdrafspan teen Argentinië.
Lees meerAlles vir Woensdag 20 Augustus 2014
Drie in hof na hulle glo bejaarde verkrag, vermoor
Drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n 83-jarige vrou verkrag en vermoor het, het Woensdag in die Tiyani-landdroshof in Limpopo verskyn.
Eskom kry nuwe uitvoerende hoof
Die minister van openbare ondernemings het Woensdag aangekondig dat Eskom ‘n nuwe uitvoerende hoof het.
Inbraak by Krejcir se huis; gesin vasgebind
Die polisie het bevestig dat daar Woensdagoggend by die Tsjeggiese sakeman Radovan Krejcir se huis in Bedfordview, Johannesburg ingebreek is.
Nog ‘n gevangene ontsnap uit Pta-hof
Die polisie het bekend gemaak dat nog ‘n man Dinsdag uit die Pretoriase landdroshof ontsnap het.
Man doodgeskiet na hy ma en baba kaap
‘n Man is doodgeskiet nadat hy en sy makker ‘n vrou en haar sewe maande oue baba gekaap het.
WO II-bom ruk reusegat uit Autobahn
‘n Halfton bom uit die Tweede Wêreldoorlog het ʼn enorme gat uit ‘n snelweg in die Duitse deelstaat Hesse naby Frankfurt-lughawe geruk.
Vredendal-plaasmoord: Bejaarde glo met eie serp verwurg
Die gemeenskap van Vredendal in die Wes-Kaap is geruk deur die nuus dat een van hul geliefde inwoners Dinsdagmiddag in ʼn klein plaashuisie vermoor is.
Solidariteit: ‘Besef realiteit van mynbedryf om dit te herstel’
Die vakbond Solidariteit se die beeld van die Suid-Afrikaanse mynboubedryf sal slegs verbeter indien alle belanghebbendes die realiteit rondom die bedryf besef en aktief poog om dit te herstel.
Vrou se liggaam in veld gevind
Die liggaam van ‘n 20-jarige vrou is Woensdag in ‘n oop veld in Lenasia, suid van Johannesburg, gevind.
Man vas na hy vrou se keel oopsny tydens roof
‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n vrou in haar huis in Grootbrakrivier naby Mosselbaai in die Wes-Kaap beroof het en haar keel met ‘n mes oopgekloof het.
Gedig: Taalmuis
Een van Maroela Media se lesers het dié gedig oor die “Taalmuis” ingestuur. Laat weet gerus wat jy daarvan dink!
Video en foto’s: Rugbywêreldbeker in Kaapstad verwelkom
Die rugbywêreldbeker Webb Ellis-trofee is Woensdagoggend met ʼn 21 geweer-saluut in Kaapstad begroet. Kyk gerus na die video van die eerste skoot onderaan die berig.
Video: Helikopter tref kragkabel by matriekafskeid
ʼn Spesiale dag vir leerlinge van Hoërskool Wagpos in Brits, Noordwes, het Vrydag byna in ʼn tragedie ontaard toe ʼn helikopter, wat ʼn paartjie vir hul matriekafskeid vervoer het, se lemme ʼn kragkabel getref het.
Boukontrakteur breek stilte na Alberton-ineenstorting
Die boukontrakteur wat betrokke was by die aanbouings aan die huis in Alberton wat Maandag ineengestort het, gaan help om vir die sewe werkers wat dood is se begrafnisse te betaal.
Man probeer selfmoord pleeg ná gru-moord op vrou
Die man wat glo sy vrou vermoor het deur haar nagenoeg 50 keer met ‘n skerp voorwerp te steek, het probeer selfmoord pleeg.
Ramaja- Glenys Lynne
Hier is die tweede (en laaste ) Afrikaanse liedjie wat die nr. 1-posisie op Springbok Radio se Top 20 gehaal het. Dit was ook in…
Nuuskommentaar: Adriaan Basson versus die ANC
Kodwa se koddige reaksie op Adriaan Basson se rubriek in Beeld oor pres. Jacob Zuma, val veral vreemd op omdat Basson nie werklik met iets nuuts vorendag gekom het nie. Veel erger Zuma-bashing is al ‘n geruime tyd aan die gang.
Hondesmokkelaars op grenspos vasgetrek
Twee mans van Angola is op borgtog van R5 000 vrygelaat nadat hulle Sondag in verband met hondesmokkel by die Vioolsdrift-grenspos in die Noord-Kaap in hegtenis geneem is.
Gasa-vrede skynbaar van baan
Kort voor ‘n vyfdag-skietstilstand sou eindig, en ‘n nuwe skietstilstand na verwagting Dinsdagaand aangekondig sou word, het Israel en die Palestyne mekaar weer met bomme begin bestook.