ʼn Weeklikse verslag van die departement het aangedui dat die reën sag maar intens genoeg was om die grond te deurweek en grondwater vir basiese gebruik te herstel.
Alles vir die maand April 2018
Vosman-kinders: Albino-meisie ‘vir moetie geslag’
WAARSKUWING: Die inhoud in die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel.
Resep-video: Maklike mieliekoekies
Onthou jy nog jou ma se lekker mieliekoekies? Kyk dié maklike resep!
Duisende by hof verwag vir Zuma-verskyning
Die eThekwini-metropolisie het motoriste aangeraai om die gebied rondom Durban se hooggeregshof Vrydag te vermy aangesien Jacob Zuma, voormalige president, na verwagting in dié hof sal verskyn op aanklagte van bedrog en korrupsie wat verwant hou met die omstrede 1999-wapentransaksie.
Nuuskommentaar: Nog lesse uit Afrika
Die verkiesing van ’n nuwe leier in Ethiopië plaas onverwags ’n vergrootglas op die nuwe Suid-Afrikaanse regering se verbintenis tot menseregtevergrype. Suid-Afrika kom tot dusver bedroë daarvan af.
Boek: Gevaarlike lopies: Duskant die doodlyn 2-in-1
Fantastiese nuus vir jong sportliefhebbers! Vir die eerste keer verskyn twee van Jaco Jacobs se supergewilde sportstories saam in een omnibus!
Statebondspele: SA se eerste goud is in die sakkie
Span Suid-Afrika se eerste goue medalje by die 21ste Statebondspele is op dag een deur Henri Schoeman verower.
Vandag se sportnuus
Die 21ste Statebondspele het gister op luisterryke wyse met die openingseremonie afgeskop en die Amerikaanse Meesters se pretgevulde syferdriekompetisie is gister gespeel.
Bheki Cele in Kaapstad ná vier se skietdood
Polisieminister Bheki Cele het Woensdagaand die families van drie tieners en ʼn volwassene gaan besoek wat vandeesweek in Kaapstad doodgeskiet is waar hulle in ʼn motor gesit het.
Is privatisering op hande?
Mike Schussler, hoofekonoom by economists.co.za, sê dat privatisering ʼn positiewe begin sal wees. Volgens Schussler is dit noodsaaklik om staatsbeheerde maatskappye om te draai.
Metropolisievrou voor huis doodgeskiet
“Haar afsterwe is nie tevergeefs en sal nie die moreel van ons polisiemag verswak nie, maar hulle eerder aanmoedig om voort te gaan om ons gemeenskap te dien en te beskerm.”
Malema môre terug in die hof oor gronduitsprake
EFF-leier Julius Malema sal Vrydag weer na verwagting in die Bloemfontein-landdroshof verskyn op aanklagte van die oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste nadat hy sy ondersteuners aangemoedig het om grond onwettig te beset.
Man in hof vir vrou, skoonma se skietdood
Die man wat deur die polisie gesoek is vir die moord op sy vrou en skoonma verlede Donderdag buite Nelspruit, is in hegtenis geneem.
Feiteblad: Apartheid en kommunisme
Daar is ’n nuwe tirannie in Suid-Afrika. Dit is ’n tirannie van politieke korrektheid, ’n tirannie van verwronge politieke denke. Daar word vir ons voorgeskryf wat ons politieke denke moet wees, en indien ons nie daaraan voldoen nie, word ons van bose sameswerings en onderdrukking beskuldig.
Liberië: burgerskap en ras
Hoe vyf miljoen swart Liberiërs ʼn krimpende minderheid van 3 000 Libanese, wat hulle nog altyd uit die politiek gehou het, kan vrees, is moeilik verstaanbaar.
Gedagte vir die dag: Ons het so gehoop …
Toe open Hy hulle verstand om die Skrif te verstaan (Lukas 24:45)
Man gevonnis ná hy ma, baba in huis beroof
“Die slagoffer was saam met haar kind in die huis toe ʼn verdagte sy hand oor haar mond gesit het en ʼn vuurwapen op haar gerig het. Die verdagtes het geld geëis en die huis geplunder.”
Eskom se besnoeiingsplanne verwelkom
“Daar is nie juis spesifieke aanduidings gegee oor hoe dit gedoen gaan word nie en die ANC-regering sal natuurlik nie so kort voor ’n verkiesing hul vakbondvriende té veel met massa-afleggings wil ontstel nie.”
Verlate diere geskut ná nog ʼn noodlottige ongeluk
Talle diere is oor Paasnaweek in die Oos-Kaap geskut; intussen is ʼn man dood toe sy voertuig Dinsdagaand ʼn bees getref het op die R63.
‘Wêreld se allerbeste skrumskakel’ by Villagers
Dis ʼn grootse vangs dié wat Villagers gemaak het van die man wat deur baie as die allerbeste skrumskakel in die geskiedenis van wêreldrugby beskou word.