Volgens owerhede het die 73-jarige Eugene Jo oorleef deur water uit ʼn spruit te drink, hoewel hy dae lank niks geëet het nie.
Lees meerAlles vir die maand Junie 2019
Verstappen en Leclerc sorg vir riller-ren in Oostenryk
Twee 21-jarige renjaers, Max Verstappen (Red Bull) en Charles Leclerc (Ferrari), het Sondag in Spielberg nie net ʼn einde aan Lewis Hamilton en die Mercedes-span se absolute oorheersing in vanjaar se Formule Een-reeks gemaak nie, maar hulle het nuwe lewe in vanjaar se saai reeks geblaas.
Drie vas oor onwettige drank van R2 miljoen
Die etikette op die bottels is verwyder en vervang met vervalste etikette waar die bewoording “export only” verwyder is.
DA: ‘SA dok steeds op vir ANC se luukshede’
“Om sake te vererger, word daar ook van Suid-Afrikaanse belastingbetalers verwag om te betaal vir huishoudingsdienste by ministers se huise, en selfs hul DSTV, teen drie huise per minister.”
Man vas wat glo opsigter aanrand, suster vermoor
ʼn Vyf‑en-twintigjarige man sal Maandag in die Coligny-landdroshof in Noordwes verskyn nadat hy na bewering ʼn 60-jarige man aangerand en later dié man se suster vermoor het.
Trump lê geskiedkundige besoek af aan Noord-Korea
Pres. Donald Trump het Sondag die eerste dienende Amerikaanse leier geword om ʼn voet in Noord-Korea te sit.
Vier sterf in nóg ʼn padongeluk
“Weens die botsing is ʼn aantal mense van die bakkie se bak af geslinger en hulle het op die pad te lande gekom. In daardie oomblik het nog ʼn voertuig, ʼn Kia, na bewering in die mense wat op die pad was, ingeploeg.”
Kragtariefverhogings vir Tshwane nie nou ingestel
Die voorgestelde tariefverhoging sal dus nie op 1 Julie in werking tree soos beoog nie, maar eers later, nadat ’n billike proses gevolg word.
Duisende laat hul stem hoor teen plaasaanvalle
“Ons landelike gemeenskap is onder beleg. Ons moet nóú optree.”
Man sterf toe werkgewer hom in woud los
ʼn Oekraïense man se liggaam is in ʼn woud in Pole gevind nadat hy by die werk siek geword en sy werkgewer hom in die woud gaan los het eerder as om ʼn ambulans te bel.
Wildtuin waarsku besoekers oor staking
Besoekers wat reeds plek in die wildtuin bespreek het, is aangemoedig om nie hul besprekings te kanselleer nie.
Paramedikus kom op ongelukstoneel af; twee dood
ʼn Paramedikus van ER24 wat van diens af was, het Saterdagaand toevallig afgekom op die toneel van ʼn noodlottige ongeluk op die N14 naby Ventersdorp.
Nooddiens onttrek ná aanval op paramedici
“Die ambulansdiens sal daarom opgeskort word totdat die veiligheid van ons nooddienspersoneel in die gebied gewaarborg kan word.”
Sewe dood toe sleepwa loskom
Die sewe insittendes is op slag dood.
Gedagte vir die dag: Vier fees!
Maar sy pa roep sy werksmense: “Maak gou! Bring klere, die beste, trek dit vir hom aan; sit vir hom ’n ring aan sy vinger en trek vir hom skoene aan! En bring die vetgemaakte kalf, slag hom, en laat ons eet en feesvier! Hierdie seun van my was dood, en hy lewe weer; hy was verlore, en ek het hom teruggekry.” (Luk 15:22-24)
Dunlop moet afgedankte werkers ná 7 jaar weer aanstel
Hlubi-Majola sê die uitspraak is ʼn oorwinning vir Numsa-lede, asook alle werkers wat aan stakings deelneem.
Eskom ontken Zim het kragrekening betaal
Volgens berigte is die kragsituasie in Suid-Afrika se buurland só beroerd dat sommige huishoudings en ondernemings tot 15 uur per dag sonder elektrisiteit moet klaarkom.
Vier dood toe motors vroegoggend bots
Drie mense het op die toneel gesterf, terwyl die vierde persoon op pad na die hospitaal dood is.
Foto’s: Sterftes in Spanje aangemeld weens hittegolf
Intussen bemoeilik die knellende hitte ook pogings om ʼn verwoestende veldbrand in Tarragona in die noordooste van Spanje geblus te kry.
Twee kinders in Oos-Kaap doodgery
Arendse is na ʼn hospitaal gehaas, maar het in die ambulans op pad na die hospitaal gesterf.