Motors is tradisioneel nie juis sinoniem met omgewingsbewaring nie, maar Ford het ʼn slim manier gekry om plastiekherwinning te gebruik om sy deel vir die omgewing te doen – deur plastiekbottels in voertuigmatte te omskep.
Alles vir die maand Junie 2019
Vermiste peuter in vrieskas gevind
Dit is eers toe die buurvrou die buitekamer op haar erf deursoek dat die kind gevind is.
Die wêreld in foto’s – 28 Junie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Ma oor oorlede seun se verjaarsdag: ‘Hy sou ʼn tiener word’
“Al is hy nie meer by ons nie, kan ons nog steeds sy 13de verjaardag vier.”
Vicki Momberg se appèlaansoek misluk
Momberg het haarself in die jongste aansoek verteenwoordig nadat sy vroeër haar sesde regspan afgedank het.
‘Maak My Famous’: Wie sal koning kraai?
Daar is tans net vyf hoopvolle deelnemers oor wat meeding om ʼn platekontrak en die geleentheid om saam met Emo Adams die land te toer.
Nóg ’n SA rugbyspeler na Europa
Edinburgh teken SA skrumskakel vir die komende seisoene vas.
Kaapse brouery maak ‘bier’ vir jou én jou viervoetige vriend
“Mense stel baie belang in die biere en die mark vir diereprodukte is groot. Honde is vir baie mense ʼn familielid.”
Aanvalle op paramedici skerp veroordeel
“Dié LUR’e verstaan net die woord ‘dringend’ as dit by hulself of hul eie families kom.”
Instituut gee 70 pasiënte die gawe van sig
“Die instituut en ons vennote glo dat sig ʼn geskenk is wat bly gee. Jaar ná jaar, operasie ná operasie, bly ons nederig en verstom om te sien watter reuseverskil hierdie relatiewe klein prosedure in mense se lewens maak.”
Nasionale Vergadering wys lede van regterlike dienskommissie aan
Die Nasionale Vergadering het die Suid-Afrikaanse parlement se verteenwoordigers in ʼn verskeidenheid plaaslike en internasionale liggame aangewys.
Geloofsvryheid bitter min in hiérdie Krieketwêreldbeker-nasies
ʼn Skokkende realiteit is dat die helfte van die lande (vyf) wat aan hierdie jaar se Wêreldbeker deelneem, is hoog op die ranglys van lande met beperkte tot byna niks geloofsvryheid vir hulle burgers.
Verlaging in brandstofprys, rentekoers ʼn hupstoot vir verbruikers
Suid-Afrikaanse huishoudings wat onder finansiële druk verkeer, sal ʼn afname in beide die brandstofprys en rentekoerse verwelkom.
13 uit 18 skoon munisipale oudits onder DA-beheer
Boonop word die ouditeur-generaal se opdragte ter verbetering van gedrag aan munisipaliteite willens en wetens geïgnoreer.
Sikloon Idai: Ná die storm
Twee maande nadat ’n natuurramp in Mosambiek kerkdakke afgeruk en bome ontwortel het, gaan Leon-Ben Lamprecht op ’n weeklange “gemeentebesoek” van Maputo tot in Beira.
Kings-raadslid braak gal oor Mallett
“… ons het nie die hulp van die rassistiese Mallett nodig nie.”
Chris Chameleon: Cowboy kom huis toe
Hulle het stil geraak en my aangekyk. Ek het my keel skoongemaak en plegtig verklaar: “Ughem… ek wil net sê, ek gaan nooit trou of kinders kry nie.”
Man verskyn in hof vir aanval op Pta-hawelose
Die man is vroeër vanjaar in Sunnyside aangeval. Hy het die aanval oorleef waarna hy onlangs besluit het om die voorval aan te meld.
Nuuskommentaar: Is voortrek van eie ras rassisme?
Rassisme is nie ’n uitsluitlik Suid-Afrikaanse probleem nie. Ook in ander lande word kop gekrap oor hoe om sekere probleme te oorkom sonder om die probleem juis aan te stig. Daar moet onderskei word tussen heethoofdige kwaadaardige aanvalle soos deur Zindzi Mandela, en eerlike pogings om kinders in historiese agterstande vasgevang, regverdige kanse te bied. Rassisme kan nooit deur rassisme beveg word nie.
Video: Bruid en brak dans saam
ʼn Video van ʼn bruid wat met haar hond dans, word wyd geloof vir hul oulike optrede.