Proteas staan twee keer in ’n ry 300 lopies af.
Alles vir die maand Junie 2019
Twee afgedank ná bejaarde gestamp is
Twee personeellede van die Ons Tuiste-oord vir bejaardes in Bloemfontein is afgedank nadat ʼn bejaarde gestamp is, geval het en ʼn noodoperasie aan haar arm moes ondergaan.
Steeds geen tyding van vermiste SA onnie
‘n Foto van ‘n beseerde toeris in Viëtnam word sedertdien op sosiale media versprei en daar is aanvanklik gedink dis moontlik John Bothma.
Reusebedrag ingesamel vir petroljoggie na goeie daad
Die publiek het hul harte en beursies behoorlik oopgemaak vir die petroljoggie wat vroeër die week ʼn jong vrou by ʼn vulstasie gehelp het.
Roerende huldeblyk vir man wat in myn sterf
“Jy was ʼn voorbeeld van wat ʼn man is, ʼn man wat ʼn verhouding met ons Verlosser Jesus Christus gehad het.”
Agent vang baba terwyl sy huis vir kliënte wys
“Ek is seker God was saam met ons in daai vertrek want ek het so kalm gevoel.”
Trokdrywer brand erg ná petrolbom
“Die bestuurder is ʼn ent weg van die vragmotor af aangetref. Hy het ernstige brandwonde en ʼn enkelbesering opgedoen.”
EFF, Malema moet weer opdok aan AfriForum
Indien die geld nie teen dié datum betaal is nie, sal AfriForum weer ’n proses begin om op die EFF se bates beslag te lê.
Jarana het harde woorde vir die SAL ná bedanking
Vuyani Jarana, die Suid-Afrikaanse Lugredery (SAL) se uitvoerende hoof, het bedank.
4 sterf in botsings minute uitmekaar
Vier mense is Saterdagaand dood in twee botsings, minute en etlike meters uitmekaar in Boksburg aan die Oos-Rand.
Twee tydens rooftog by supermark doodgeskiet
ʼn Man en ʼn vrou is Saterdagmiddag tydens ʼn rooftog by ʼn supermark in Germiston doodgeskiet.
Blitsbokke nie te blitsig in Parys
Die Blitsbokke het hul ondersteuners weer byna die papelellekoors gegee nadat hulle in hul laaste groepwedstryd in die sewestoernooi in Parys deurgeskraap het.
Tientalle beseer toe trein, instampmasjien bots
Volgens Metrorail het die treindrywer die instampmasjien sien aankom en die sowat 300 passasiers op die trein versoek om die trein te verlaat.
Gedagte vir die dag: Die gulde geleentheid
Jy sal ’n stem hoor sê: “Hier is die regte pad. Draai om en loop hierlangs.” (Jesaja 30:21)
Lions-plesier op Emirates Airline Park
Kwagga maak definitiewe Bokspronge terwyl Lions ses drieë druk.
MRK gevra om rassistiese fopboodskap te ondersoek
“Ons het ook die maatskappy gevra om die uitslag van hul ondersoek aan die MRK te oorhandig sodat hulle dit verder kan ondersoek en uitspraak kan lewer oor die saak.”
Hurricanes waai die Sharks weg
Die Sharks se kanse om vanjaar tot die kwarteindronde van die Superrugbyreeks deur te dring het nog ʼn knou weg nadat hulle Saterdag op hul tuisveld deur die Hurricanes geklop is.
Video: Vermoorde se familie vra ingryping van regering
Die familie van die jong man wat verlede naweek langs ‘n Gautengse hoofweg vermoor is, smeek die regering om in te gryp.
Franse Ope kelder Osaka se segetog
Kyk hier vir al die jongste uitslae van die Franse Ope.
Kaapse metro stel grond beskikbaar vir dagga-aanleg
Die grond wat vir dié projek geoormerk is, is in Atlantis aan die Weskus geleë.