Vrou, jy staan dalk sterk vir jou man of jou kinders of jou ouers of iemand na aan jou se part. Maar vra tog die vrouens wat jou pad kruis, opreg, “Hoe gaan dit met jóú?”
Alles vir die maand Julie 2019
Wat maak Afrikaanse skole so merkwaardig?
Dit is natuurlik waarom Afrikaanse skole so merkwaardig is en deurentyd op alle gebiede presteer: Die kinders, wat daar hul opvoeding ontvang, is die middelpunt. Die fokus is daarop om hulle toe te rus met waardes, dissipline en belangrike vaardighede wat nodig sal wees wanneer hulle die skool verlaat.
Vrou met kokaïen in sjampoebottels betrap
“Lede van die SAPD en beamptes van doeane en aksyns het op ʼn wenk reageer en die vrou voorgekeer en haar bagasie deursoek.”
Hiér is die man wat Eskom moet omdraai
“Hy sal die pogings lei om ʼn herstruktureringskantoor op die been te bring en dié kantoor se kapasiteit te bou. Die kapasiteit sal korporatiewe finansies, skuldbestuur en balansstaatoptimalisering insluit.”
Vaarwel, manne!
Walt Disney het op ’n keer gesê, die groot probleem met die Wêreld is dat almal op die einde grootraak, en ek kan dit beaam, skryf Ignatius Erasmus.
Hof pootjie Caster se 800m-hoop
“Ek is baie teleurgesteld dat ek daarvan weerhou word om my hardverdiende titel te verdedig, maar dit sal my nie kniehalter in my stryd om te veg vir die menseregte van alle vroueatlete nie.”
Twee dood toe trok motor glo van agter tref
“By paramedici se aankoms op die toneel het hulle ʼn man en vrou met noodlottige beserings aangetref.”
Wat is Suid-Afrika se voorland?
Die groot vraag is dus: Waarheen is Suid-Afrika op pad? Is Ghana of Suid-Korea ons voorland?
Gedagte vir die dag: Is jou lewe een groot gejaag?
Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het. Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. (Efesiërs 4:32 – 5:1)
Jan Taks sê oor belastinginvordering
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het gesê meer as ses miljoen belastingbetalers het al ingeteken, byna 1,3 miljoen opgawes is versoek en meer as 1 miljoen opgawes is ingedien, waarvan 900 000 vir die 2019-belastingjaar was.
Xander pak skuld op vorige regspan
“Ek sê nie hy is ʼn slegte advokaat nie. Ek sê net hy het ’n paar kritiese punte uitgelaat wat ek en my ouers beklemtoon het.”
Eskom is ʼn sinkende skip, sê DA
Die Demokratiese Alliansie het Dinsdag gesê finansiële verliese by Eskom is die gevolg van jarelange korrupsie en wanbestuur en dit laat die kragvoorsiener in die ergste finansiële toestand in sy geskiedenis.
ANC ondersteun OB
Ondanks talle hofuitsprake teen haar, het die regerende ANC Dinsdag gesê hy ondersteun die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, en sal haar nie vra om te bedank nie.
Twee polisiemanne en makkers vas oor ontvoering
Vier verdagtes, insluitend twee polisiebeamptes, is in hegtenis geneem en sal na verwagting in die Krugersdorp-landdroshof verskyn op aanklag van ontvoering, uitbuiting en dat hulle hulself as polisiebeamptes voorgedoen het.
Richard Mdluli skuldig bevind oor ontvoering, aanranding
Die voormalige misdaadintelligensiehoof Richard Mdluli is Dinsdag skuldig bevind op aanklagte wat verband hou met die ontvoering en aanranding in 1999 van sy voormalige geliefde se man.
Miljarde gemors op mislukte proeflopie vir NGV
Gegewe die verdoemende inhoud van die verslag is dit miskien nie verrassend dat die ANC en die regering elke jakkalsdraai in die boek gegooi het om met die sak patats vorendag te kom nie.
ToekomsVenster: Jy weet mos hoe dit voel
Die Here het jou lief. Deel dit met ander.
Onderwysorganisasie kry VSA-kenner om oor robotika te praat
Angela Harris, ʼn onderwyser van die VSA wat spesialiseer in robotika, het hierdie week in Suid-Afrika twee seminare saam met die Skoleondersteuningsentrum (SOS) aangebied waar sy onderwysers oor die vak toegespreek het.
Eskom ly reuseverlies
“Die bestuur van Eskom is bedag daarop dat ons uitdagings nie in isolasie opgelos kan word nie en dat dit ook nie oornag opgelos kan word nie.”
Derek Hanekom se toekoms ‘intern hanteer’
Sommige lede in die regerende party het Hanekom verdedig en gesê die oudminister het in daardie stadium gedoen wat hy gedink het in landsbelang is.