Vroeër sou die 62ste Mej. SA-kompetisie oudergewoonte in die eerste week van Augustus plaasvind.
Alles vir Woensdag 24 Junie 2020
ANC-raadslid doodgeskiet in KZN
Dit is die tweede ANC-raadslid wat binne die afgelope twee maande in KZN vermoor is.
Die maklikste aandete met Mama’s Pies
Mama’s Pies verskaf pasteitjies met beproefde resepte in al die geure waaroor Suid-Afrikaners dol is.
Regstreeks: Solidariteit help reeds duisende met krisisfonds
Die Solidariteit Beweging het Woensdagoggend uitgebreide planne rakende sy krisisfonds bekend gemaak.
Huispryse daal ondanks toename in aanvraag
Dié maatskappy het gesê voorleggings vir nuwe lenings het in Junie met 36,57% gestyg in vergelyking met dieselfde tydperk in 2019.
Boek: Rivierplaas – Alba Bouwer-omnibus
Alba Bouwer sou in 2020 haar 100ste verjaardag vier. Dié omnibus bring hulde aan die stories van Alie en Rivierplaas se mense.
Annelien se kombuis: Elektriese mengers
Wat om te doen as jou staanmenger nie al die deeg onder in die bak mooi meng nie.
Vandag se sportnuus
Vandag, 25 jaar gelede, het Francois Pienaar die Webb Ellis-trofee omhoog gehou.
Bestuur krisis-tuisonderwys met hulp
Moenie huiwer om hulp te vra nie. Jy hoef nie alleen te ly nie – ʼn ouer kan na familie, vriende en tuisonderwysorganisasies uitreik.
SA Doctors App: Herhalende inkomstegeleentheid tydens inperking
Hierdie slimfoontoepassing verbind die verbruiker binne oomblikke met sy/haar naaste mediese praktisyn, hospitaal, apteek en veearts.
Motsepe-Radebe kap terug oor ondersoek na geldwassery, bedrog
Bridget Motsepe-Radebe sê sy het haar regspan opdrag gegee om te begin met regstappe teen diegene wat volhou met die bewerings teen haar.
Prokureur in hof vasgetrek vir verkragting
Die prokureur is in hegtenis geneem kort voordat hy ’n kliënt in die hof moes verteenwoordig.
Alomgeliefde dominee sterf: ‘Hy het mense hoop gegee’
Calitz was die afgelope nege jaar die leraar by die Nederduitsch Hervormde Kerk Carletonville.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor 3 uiteenlopende sportnutse
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor drie uiteenlopende sportnutse – die Mitsubishi ASX, Volvo XC60 en oor die nuwe Volkswagen T-Roc.
Private sektor toon belangstelling in hervormde SAL
Die SAL se krediteure stem na verwagting Donderdag oor die voorgestelde sakereddingsplan.
Datum bekend vir salarisstryd teen Denel
Denel het voorgestel dat werkers vanaf Junie tot Augustus gedeeltes van hul salarisse opoffer.
Ondersoek gedoen ná Tshwane-metropolisie dokter glo boelie
ʼn Onderonsie het ontstaan en die dokter voer aan hy is hardhandig behandel en gewurg, terwyl daar ook op hom gevloek is voordat hy en sy vrou na die Lyttelton-polisiestasie in Centurion geneem is.
Gedagte vir die dag: Die prys
“Wie julle ontvang, ontvang My; en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het”. (Matteus 10:40)