Die meerderheid van die skool se 700 leerders is afhanklik van een ete per dag wat hulle by die skool ontvang.
Alles vir die maand Junie 2020
Nuwe klagstaat teen banke wat wisselkoers glo bewimpel
Die nuwe klagstaat gee meer besonderhede oor die bedrywighede van wat die Mededingingskommissie as ʼn “manipulasie-kartel” bestempel.
Jeanne Goosen sterf op 81
Jeanne Goosen is Woensdagoggend in die ouderdom van 81 oorlede.
Bejaarde sakeman stap 91 km vir hongeres
“Ek het nooit voorheen gestap, gehardloop of geoefen nie.”
#JongStemme: Is vryheid regtig wat ons dink dit is?
Waar lê die grense van jou vryheid, jou emosionele vryheid. Gaan Covid-19 jou of jou matriekjaar kniehalter?
Isuzu mu-X opgeknap
Die Isuzu mu-X, ʼn mededinger vir Toyota se Fortuner, Ford se Everest en Mitsubishi se Pajero Sport, kan nou sy voetspoor in die mark effe dieper trap.
Gedig: Lettergreep
“Ek wou ʼn gedig skryf maar in ʼn reël het die woord arachne soos ʼn ongenooide gas binnegesluip …”
Balieraad dalk ontbind
Dié vereniging wat al langer as ʼn eeu bestaan mag dalk sy deure sluit weens ʼn finansiële krisis.
Nog ʼn sikloon tref Indië
Dié sikloon is dalk die ergste sikloon om Moembaai sedert 1891 te tref.
Ander planne beraam weens tekort aan Covid-19-toetsmateriaal
Weens die tekort aan toetsmateriaal het die provinsie riglyne aangekondig om toetse te beperk tot spesifieke pasiënte.
Boek: Bloedfamilie
Daar word twee moorde in een week in die Brink-familie gepleeg. Die moordenaar laat ʼn boodskap by die eerste moord wat die vinger na die familie wys. Wie is dit en waarom moor hy of sy?
Covid-19-samevatting: Skoolhoof toets positief
Daar is intussen bekendgemaak dat diabetes en hipertensie die mees algemene komorbiditeite in Covid-19-sterftes in die Wes-Kaap is.
Soektog na ontvoerde 6-jarige eindig tragies
Die polisie het Maandag ʼn 42-jarige vrou vir ondervraging ingeneem en wat nou van moord aangekla gaan word.
Hoe om gesond te bly op ʼn begroting
Onlangse navorsing het getoon dat soveel as 64% van die mense hul huishouding se begroting gesny as gevolg van die Covid-19-pandemie en inkomste wat gevolglik onstabiel is.
Wolkskool op radio: Lees is lekker
Jana Terblanche, hoof van GeRAT, die Afrikaans-vakvereniging van die Skoleondersteuningsentrum (SOS), gesels in die jongste aflewering van hierdie gesprekreeks op Pretoria FM oor lees as ʼn vaardigheid.
Annelien se kombuis: Gepekelde varknekrol
“Ons as gesin leef so ver moontlik sonder preserveer-, kleur- en geurmiddels. Met my laatlam het ek tot ’n skokkende ontdekking gekom hoe erg sy op hierdie middels reageer.”
Boere en moeilike besluite
Elize Perrin skryf oor hoe die boerderygemeenskap van Graaff-Reinet en die Groot-Karoo die droogte en Covid-19 beveg.
Luister in 3 minute: ANC span pandemie vir transformasie in
Gerhard van Onselen, ʼn ontleder van Sakeliga, kyk in vandeesweek se 3 Minute, 3 Sake hoe die ANC die Covid-19-pandemie gebruik om transformasie te bevorder. Hy gee ook die jongste nuus oor die Suid-Afrikaanse Lugredery (SAL) en Standard Bank se waarskuwing oor slegte skuld.
Covid-19-samevatting: Werknemer by Zuid-Afrikaans-hospitaal toets positief
Diabetes Suid-Afrika het intussen mense met diabetes versoek om na hul bloedglukosevlakke om te sien te midde van die Covid-19 pandemie.
Afsondering: Bystand ná vermoedelik onregmatige inhegtenisnemings
“In baie gevalle is die polisielede bloot kwaadwillig en geniepsig.”