Verskeie provinsies het hul bedenkinge oor die begroting uitgespreek.
Lees meerAlles vir Vrydag 17 Julie 2020
Covid-19: Nóg ʼn minister toets positief
Dit is die vierde keer dat hy vir Covid-19 getoets word.
Potjiekos toe meer as net aandete
Boewe se slim planne – en die polisie se deursettingsvermoë – ken oënskynlik geen perke nie. Lede van die polisie se bende-eenheid in Port Elizabeth…
Regstreekse gesprek: Moet skole oop bly te midde van die Covid-19-pandemie?
Daar is tans groot verdeeldheid onder ouers, vakbonde en ander rolspelers oor die moontlike hernieude sluiting van skole te midde van die Covid-19-pandemie. Watter besluit ook al geneem word, dit gaan verreikende gevolge hê vir derduisende skole, onderwysers, ouers en kinders. Kom volg die regstreekse gesprek hieroor Saterdag, 18 Junie om 12:00.
Kenner erken ‘geen bewys’ tussen ernstige Covid-19, rook
Die organisasie Tax Justice SA het weereens gevra dat die verbod op die verkoop van tabakprodukte dadelik opgehef word
RGB bekommerd oor al talle kamma-dokters
In die jongste voorval het ʼn Kongolese man Donderdag in die hof verskyn nadat hy in Kraaifontein in Kaapstad aangekeer is waar hy as dokter gewerk het.
ToekomsVenster: Jesus se wederkoms
Die laaste woorde van die boek Openbaring is juis so ʼn versugting: “Maranatha, kom tog gou Here Jesus”.
Memorandum aan Ramaphosa, Motshekga oor sluiting van skole
“Navorsing wys dit is nie in belang van die kind, die groter ekonomie of selfs die geveg teen die verspreiding van die virus om skole te sluit nie.”
Gesondheidswerkers met rubberkoeëls uiteen gejaag
“Teen die aand is die vreedsame besetting, wat eintlik net ʼn baie lang wagtyd vir ʼn beloofde vergadering was, begroet – nie deur verteenwoordigers van die departement nie – maar deur die polisie met rubberkoeëls wat hulle paniekbevange die nag laat invlug het.”
eNuus vier ’n dekade
“’n Baanbrekerspan het op 18 Julie 2010 geskiedenis gemaak toe kykNET die eerste onafhanklike Afrikaanse TV-nuusbulletin op lug geplaas het.”
Geregtigheid ná wrede plaasaanval op bejaarde egpaar
As alle plaasmoordondersoeke op hierdie vlak gedoen word, sal dit werklik fantasties wees.”
Man word ondervra oor moord op Gautengse raadslid
Minister Bheki Cele het aan joernaliste gesê hy glo die polisie het die skuldige persoon vasgetrek.
Saai dán in hof oor wynbedryf
“Deur hul mark te sluit verseker die regering wynplase se einde.”
Handwerk: Borduur op klere
Dra jou hart op jou mou, of been, vir Afrikaans en maak jou klerekas net ʼn tikke meer persoonlik deur jou gunstelinggedig op ʼn klere-item te borduur.
Hou skole oop – DA
Volgens die DA kan onderwysers nie betaal word om by die huis te sit nie.
Motorbeslagleggingsindikaat in Mpumalanga oopgevlek
Die verdagtes het glo namens die bank motoreienaars met agterstallige paaiemente se motors “teruggevat”.
Aftreeoord woeker met breipenne om kinders te help
Die tannies van Bronberg-aftreeoord in Pretoria het tydens die nasionale staat van afsondering honderde blokkies gebrei om kombersies te maak vir behoeftige kinders en babas.
Toenemende kuberaanvalle bedreig SA se internet
Suid-Afrika het verlede jaar meer as 10 000 kuberaanvalle per dag ondervind.
’n Kort ontleding: Strengheid en tydsduur van afsonderingreëls
Die volgende grafiek gee vir ons ʼn aanduiding oor die aard van Suid-Afrika se grendelstaat in terme van strengheid en tydsduur.
Sielkundige impak van Covid-19 en wat om daaromtrent te doen
“’n Verdere probleem wat ons nou in die gesig staar, is die gevolge van die regering se strategieë (met reg) om die virus te beperk. Dit sluit self-isolasie, sosiale distansiëring en selfs kwarantyn in. Hierdie onnatuurlike en skielike gedwonge veranderings in gedrag skep ’n nuwe stel geestesgesondheidsuitdagings.”