“ʼn Ekonomiese beleid geskoei op die beginsel van privaat besitreg en die vryemark sal positiewe ekonomiese gevolge hê. Dit is nou die tyd om die algemene beleid te verander.”
Lees meerAlles vir Donderdag 17 September 2020
DA sê SAL het slegs een opsie – likwidasie
“Indien pres. Cyril Ramaphosa se regering ernstig is oor strukturele ekonomiese hervorming, is die likwidasie en sluiting van bankrot entiteite soos die SAL ʼn goeie plek om te begin.”
Sit koloniale en apartheidstandbeelde in Museum van Skande, sê minister
Standbeelde uit die koloniale en apartheidstyd moet in ‘n nuwe Museum van Skande geplaas word, soos wat Rusland met standpunte uit die kommunistiese era gedoen het, het die minister van sport, kuns en kultuur, Nathi Mthethwa, Donderdag in die parlement gesê.
Grahamstad-reisagent vas oor bedrog
Die man was ʼn toerisme- en verkopekonsultant by ʼn plaaslike reisagentskap.
Tweede verdagte vas oor polisieman se moord
ʼn Tweede verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn adjudant-offisier van die polisie.
Renbaan-betogers se inhegtenisneming geëis
Organisasies en politieke partye het die gewelddadige aanval op perde by die Fairview-renbaan in Port Elizabeth ten sterkste veroordeel en daar word geëis dat die betogers vervolg word.
ToekomsVenster: Die Here is my Herder
Is jy gewillige en dankbare volgeling van die Herder?
Taxi ry hoërskoolseun van sy fiets af
“Henry se skooltas het sy lewe gered.”
Die wêreld in foto’s – 17 September 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het die 17de skof van die Tour de France-fietsren Woensdag afgeskop.
Kom kuier om ’n langtafel saam met Centurion Hospice, Tobi Jooste
“Ek het ʼn baie hartseer kankerpad saam met my oupa gestap, en daarom sal ek altyd organisasies soos die Centurion Hospice ondersteun,” sê Tobi Jooste.
Bejaarde egpaar dood toe huis brand
“Die dak het tydens die brand ineengestort,” het Catlett gesê.
Alexei Navalny: Spore van senumiddel op waterbottel in hotelkamer gevind
Daar is aanvanklik gedink dat gif in die Russiese opposisieleier se tee op die lughawe gemeng is voordat hy sy vlug na Moskou van Tomsk gehaal het.
E-konsertgids: Roan Ash, Charl du Plessis, Hannes Brümmer dié naweek te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Help jou gesin om onsekerhede te navigeer
Hier is vyf maniere om onsekerhede aan te pak en die vloei van die lewe in jou en jou gesin se bestaan te herstel:
Ons Franse Kasteel: Hou bene hou
Oor ʼn paar dae kom Tour de France 2020 tot ʼn einde, maar hierdie manne het my herinner dat ʼn mens slegs met baie deursettingsvermoë die eindpunt kan behaal, skryf Sunita McDonald vanuit Frankryk.
Lang tronkstraf vir juffrou wat ontvoer
Die vier betrokkenes by verlede jaar se opspraakwekkende ontvoering van ʼn sesjarige dogtertjie, is Donderdag gevonnis.
Video: ’n Wêreldrekord vir parallelparkering
Ons is seker jy gaan ook jou asem ophou as jy na dié video kyk.
Buurman red bejaardes tydens hoewe-aanval
“Die rower het sy vuurwapen probeer oorhaal, maar het gesukkel en het onhandig met die vuurwapen voorgekom.”
Centurion-skietery: Verdagtes glo betrokke by reeks motorkapings
Die polisie het die verdagtes se bewegings al ’n geruime tyd dopgehou.
‘Ladles of Love’-toebroodjies maak nou ook ’n verskil in Gauteng
Die projek het sedert Maart al meer as twee miljoen toebroodjies van huishoudings uit Kaapstad vir mense in nood ontvang.