Jy staan die kans om ʼn jagnaweek vir twee te wen na Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm in die Vaalwater-omgewing. Jou verblyf, ʼn ontbyt, ʼn aandete en die jag van een rooibok is by die prys ingesluit.
Alles vir Donderdag 17 September 2020
Betogers maak perd by renbaan dood
“Die perde het in alle rigtings gehardloop terwyl hulle met stokke en klippe geteister is.” Die inhoud en foto in die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel.
Ma pleit om hulp vir dogter wat van perd afval
“Ons lewe van maand tot maand. Daar is nie geld vir ʼn mediese fonds of besparings nie, en ons kon nie voorsien dat dit sou gebeur nie.”
Dyantyi moet langer wag om lot te hoor
Indien hy skuldig bevind word, kan hy vir tot vier jaar uit rugby geskors word.
Twee dood, vier gewond ná Centurion-skietery
Een van die polisiebeamptes is in die gesig geskiet terwyl die ander ʼn skietwond aan sy been opgedoen het.
Oud-atletiekbaas (87) kry twee jaar tronkstraf
Volgens die hof het sy optrede die waardes van atletiek en die sport se stryd teen dwelmmisbruik ondermyn.
#JongStemme: Mooi genoeg of genoeg mooi?
ʼn Medeklasmaat het eendag ʼn belangrike klas gemis. Tot my verbasing was die rede hiervoor dat sy, volgens haar, nie mooi genoeg gelyk het om dié klas by te woon nie, skryf Lezahne Nel (21), ʼn finalejaarstudent in BA kommunikasie aan die NWU se Potchefstroom-kampus.
Man in hof ná hy ma glo wreedaardig vermoor
In ʼn afsonderlike voorval, ook in Noordwes, is ʼn 31-jarige ma in hegtenis geneem nadat sy glo haar twee dogters, onderskeidelik drie jaar en 21 maande oud, vermoor het.
Narkotiseur wat oor kind se dood vervolg is, doodgeskiet
Die narkotiseur wat strafregtelik vervolg is oor die dood van ʼn tienjarige pasiënt is Woensdag koelbloedig doodgeskiet.
Afrika-lande wat hoop gee
Is daar ook goeie nuus uit Afrika? Wel, dis min en selde, maar dit is tog daar.
Annelise de Jager: ’n Vrou wat glo in die krag van welsynsorganisasies
“Jy weet, die geld wat ek destyds help insamel het, is lankal weer opgebruik, maar as ek in ʼn persoon se opleiding belê, kan dit net uitkring en op die ou end ʼn hele gemeenskap verander.”
Boekvoorlesing: Keegan en Samier word sleutel-speurders
Die skrywer André Trantraal se ma, Charmaine, sit ’n handjie by met dié voorlesing uit ‘Keegan en Samier 1: Die Sleutel Speurders’. Laat die jong span vir twee minute saam luister. Dit is geskik vir kinders sewe jaar en ouer.
Sewe SA’ners slaan by Amerikaanse Ope af
Louis Oosthuizen sal saam met JC Ritchie, Erik van Rooyen, Christiaan Bezuidenhout, Justin Harding, Shaun Norris en Branden Grace later vandag in aksie wees.
Nuwe kindersiekte nou aanmeldbaar in SA
Inflammatoriese multistelsel-sindroom by kinders is ʼn seldsame siekte maar daar is egter nou verslae wêreldwyd en in Suid-Afrika dat dit met Covid-19 verband hou.
Boek: ‘Voetspore’-reisgids vir avonturiers nou beskikbaar
Johan Badenhorst en sy span is welbekend vir hul reisprogram ‘Voetspore’ wat sedert 2000 uitgesaai word. Avonturiers kan nou saamreis deur hul eie reisgids aan te koop.
Die Rebellie van 1914
Die Afrikanergeskiedenis het ’n manier om met mense te handel wat die knie buig – of dit voor die Union Jack, die BLM of die EFF is.
Vandag se sportnuus
Plaaslike rugby skop weer op 26 September af.
Resep: Romany-roomystert
Prettig en maklik vir ʼn somerbraai of kinderpartytjie.
Andile Lungisa moet by tronk aanmeld
Lungisa wil hom egter nou na die Grondwethof wend.
Kleuter sterf ná honde-aanval: ‘Hy was ’n geskenk van God’
Die honde is op die toneel van kant gemaak nadat dié diere ook polisiebeamptes bestorm het.