Konst. Jeandre Venter het saam met die verdagte in die motor gewag toe albei vermoor is.
Lees meerAlles vir Vrydag 13 November 2020
Eskom hersien protokol weens veiligheidsgevare, virus
“Terwyl hulle foute gaan herstel het, is Eskom-werkers ook al aangeval in ʼn poging om hulle te ontvoer. Dit is heeltemal onaanvaarbaar.”
Onderwysspesialis gevonnis vir verkragting
Die man het gesê dat hy by sy woonstel wil stilhou om die ligte aan te skakel.
Kataza begin inskakel by Slangkop-trop
Die Stad Kaapstad sê hy het reeds verskeie foto’s en berigte oor die inskakeling begin ontvang.
Talle vas vir onwettige mynboubedrywighede
Die Valke het kontrakteurs wat toerusting aan onwettige mynwerkers verhuur ook gewaarsku dat daar vir die doel van die ondersoek op die toerusting beslag gelê gaan word.
ToekomsVenster: Alles nuut
Dit is ons God, ons het en kan op Hom vertrou, Hy het en sal ons red.
Hennenman-protesoptog: Só lyk reëlings
Vrystaat Landbou sê hy wil toesien dat geen borgtog toegestaan word aan misdadigers wat in hegtenis geneem word vir beweerde betrokkenheid by plaasaanvalle nie.
Vrae oor ‘teenstrydige’ virussyfers in Gauteng
Gauteng het meer as ʼn week gelede laas syfers oor die provinsie se Covid-19-gevalle bekend gemaak.
Afrikaans: Die klankbaan van Anna Davel se lewe
“ʼn Mens sit met ʼn leeftyd van grootword- en mens word- herinneringe en nostalgie, en alles het Afrikaans as ʼn klankbaan gehad.”
Landbou steun SA, burgers moet nou landbou steun, pleit Agri SA
Die oproep kom na nóg drie plaasmoorde die afgelope week.
Foto’s: Ontploffing ruk gat in pad by Delmas
“Die vragmotorbestuurder kon die vragmotor tot stilstand bring, uitklim en ander motoriste teen die dreigende gevaar waarsku.”
Kinderboeke in die kollig in aanlyn uitstalling
ElsaCatharien Winckler, ʼn leesgierige van Ermelo, het met ʼn blink plan vorendag gekom om nuwe lewe in kinderboekverkope te blaas.
SA se ‘misdaadvakansie’ verby, sê Cele
Cele het hom weer eens oor alkoholgebruik en die invloed daarvan uitgelaat.
kykNET vanjaar mondig én bekkig
Het jy Stella al ontmoet? Indien nie, gaan jy binnekort want sy is deel van DStv se nuwe veldtog wat kykers ʼn kykie gaan gee in die kykNET-wêreld agter die skerms.
Vyf gewond toe vier losbrand
Vier verdagtes het doodluiters na die groep gestap en op hulle begin losbrand.
Ma in hof oor baba in drein
Maroela Media het vroeër berig die babaseuntjie is Maandagaand deur twee tieners, Anke Batt (15) en Renaldu van der Nest (15), in ʼn stormwaterdrein gevind.
Wenke vir ʼn lewe met diabetes op ʼn knap begroting
ʼn Geskatte 2 miljoen Suid-Afrikaners weet nie dat hulle diabetes het nie. Hier is ʼn toets om jou risiko vir diabetes uit te vind.
Forum Sekuriteit bied geakkrediteerde opleiding en veiligheidsdienste
Soos wat die vertroue in die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Weermag se vermoë om gewone burgers veilig te hou afneem en die misdaad, veral geweldsmisdaad op kwesbare gemeenskappe, toeneem, neem die behoefte na doeltreffende privaat sekuriteitsdienste toe.
Borgtog vir Ace Magashule
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het intussen bevestig dat Moroadi Cholota, Magashule se persoonlike assistent toe hy destyds premier in die Vrystaat was, vir die staat gaan getuig.
Nuuskommentaar: SEB is rassisties teenoor wit én swart
Wit mense wat SEB en RA teenstaan, is soos iemand op die dak van ʼn gebou wat die leer wil afskop as iemand anders ook wil opklim, meen pres. Cyril Ramaphosa. Die werklikheid is egter dat SEB eerder ʼn helikopter is wat ʼn klein groepie kamerade optel en bo-op die dak neersit.