Meer as 100 studente, wie se finansiering onregmatig gekanselleer is, vorm deel van dié saak.
Lees meerAlles vir Maandag 1 Maart 2021
Arbeidminister te blameer vir komende werksverliese
“Terwyl die president beloof om die ekonomie te herbou, beloof die minister afleggings en skade aan die ekonomie.”
Transnet deur Fitch afgegradeer
Die kredietgraderingsagentskap Fitch het Transnet afgegradeer na BB- van BB met ʼn negatiewe vooruitsig.
Nog skole dringend in Gauteng nodig
Daar is ʼn dringende behoefte aan bykomende skole in Cosmo City in Gauteng weens oorvol klasse.
Twee vas oor gesteelde vragmotorbande
Twee persone, onderskeidelik 26 en 36 jaar oud, sal na verwagting binnekort in die Brits-landdroshof in Noordwes verskyn op aanklag van sakeroof.
ToekomsVenster: Ná die vuur
Is jy onlangs deur die vuur? God se genade is tot jou beskikking. Blom weer waar jy geplant is.
DA ontken ‘koalisie’ met ANC
Die DA eis ʼn regstelling van die Sunday Times oor wat die amptelike opposisie aanvoer ʼn wanvoorstelling van die DA se standpunt oor die kwessie is.
Wet op Grondhof bekendgestel
Die doel van dié hof is om dispute oor grond vinniger op te los.
Prins Philip na ander hospitaal vir harttoetse
Die hertog van Edinburg is reeds twee weke gelede in die hospitaal opgeneem.
‘Bendelede’ bestorm polisiestasie
Die bendelede is vies vir die polisie omdat laasgenoemde glo met lede van ʼn ander bende konkel.
Datum vir Zuma-verhoor oor minagting vas
Die Zondo-kommissie het die hof gevra om Zuma twee jaar tronkstraf op te lê weens minagting van die hof.
OB waai dalk oor ‘bewyse’ van onbevoegdheid
Die howe het reeds verskeie verdoemende bevindings teen adv. Busisiwe Mkhwebane gemaak en haar bevoegdheid vir die pos is al etlike kere bevraagteken.
Mercedes-AMG se 4.0 BiTurbo V8 maak alles reg
Op die pad is die GLE 63S absoluut ʼn vuurpyl.
Saai gryp in teen ANC-grondgrypers
Opkomende boere veg om hul grond op hul name te kry te midde van verskeie onregmatige ANC-onteieningsaksies.
Chirurg daag midde operasie op vir Zoom-hofsaak
ʼn Plastiese chirurg het tydens ʼn operasie opgedaag vir ʼn virtuele hofsitting.
Ster-naelloper teen Covid-19-inenting gekant
“Ek sal liewer die Olimpiese Spele misloop as om die entstof te neem.”
Harry en Meghan aan Oprah: ‘Ek is bang geskiedenis word herhaal’
“Ek kan my nie indink hoe dit vir haar (Diana) moes gewees het, om al die jare alleen deur hierdie proses te moes gaan nie.”
Sprokieswêreld van die Pruisiese tuine
In Berlyn lê die monumente uit die verskillende tydperke van die geskiedenis oor die stad versprei.
Hou op kla, Cyril; en hou op kaders ontplooi – DA
Die party sê die president skuld Suid-Afrikaners ʼn verskoning vir die rol wat hy gespeel het om onbevoegde en onbekwame staatsamptenare in sleutelposisies te ontplooi.
Daniel Strauss: ‘Werk slimmer, nie harder’
In ‘Dink soos ʼn miljarder’ wys Daniel Strauss hoe eenvoudig dit eintlik is om jou onderneming na hoër hoogtes te neem. Kom luister hier na Daniel se onderhoud in die Maroela-ateljee.