“Dit was vir my ʼn reis om te kom waar ek nou is, maar ek het net weer besef hoe belangrik dit is dat die buitewêreld nie jou lig moet demp nie.”
Alles vir Woensdag 17 Maart 2021
‘Top Gear’-ster sterf op 51
Die Duitse renjaer Sabine Schmitz is in die ouderdom van 51 dood.
Paarl-veldwedloop plaas kollig op toerisme
“Sowat 70% van ons bedryf is bankrot.”
Só groei Curro-skole tydens pandemie
“Uitnemende skoolonderrig is nou meer gesog as ooit tevore.”
Vliegtuig stort neer by lugmagbasis
Die vliegtuig behoort aan die lugmagmuseum.
Bedreigde sangvoël ‘verloor sy liedjie’
“Dit kan ook tot ‘n groter afname lei in die regentheuningvreter se getalle, want ons weet ʼn sexy liedjie verhoog die kans op paring in sangvoëls.”
Boek: Versamelde dramas – NP van Wyk Louw
Vir die eerste keer word NP van Wyk Louw se dramas, hoorspele en ʼn libretto in ’n versamelbundel uitgegee.
‘Wolkskool het alles soveel makliker gemaak’
Haar raad aan die matrieks van 2021: “Vertrou jou onderwysers. Hulle wil ook hê jy moet slaag en presteer.”
Russe vereer SA skrywer
“Ja, daar het heelwat deur my kop gegaan, maar die laaste gedagte was dat ek vereer sou word.”
ʼn Petrolkop-paradys?
BMW het sy nuwe G80 M3 en M4 bekend gestel.
#HelpHetta-projek word ‘ousus’ vir behoeftige meisies
Dié laerskool is een van die 109 instansies wat kwartaalliks hulp in die vorm van sanitêre ware en higiëniese produkte ontvang vir meisies wat dit nie kan bekostig nie.
Twee ernstig beseer in Van Reenenspas-ongeluk
Die brandende tenkwa is intussen geblus.
Renosterstropers eindelik agter tralies
Een van die vyf stropers is 23 jaar tronkstraf opgelê.
Kyk: Jonty bly maar Jonty
As jy gedink het dat Jonty Rhodes op 51-jarige ouderdom nie meer in die veld kan rondduik nie, sit jy die pot baie ver mis.
Vrou eis glo skelm halfmiljoen van POF
Dít terwyl die Padongelukkefonds se uitstaande betalings aan slagoffers miljarde rande beloop.
Gedig: Geslote park
“Wreefdiep beweeg ons deur ou blarewrongel
tot jou wit greep die swart versperring toets.”
Bekende teater sluit sy deure
“Ons is nie oortuig dat dit Covid-veilig of finansieel haalbaar gaan wees om te heropen as ʼn teater vir die voorsienbare toekoms nie.”
Skieter brand los by drie spa’s
Agt mense is in die voorvalle dood en een gewond.
Boekresensie: Evie Erdvark en haar natuurvriende
Die boodskap van elke storie is dat “elke dierspesie, van ’n aasvoël tot ’n krokodil, jou hulp nodig het om in die toekoms nog te bestaan”. Die boek het ’n waardevolle les en hoort op elke kind se boekrak.
Van Reenenspas gesluit ná vragmotors bots
ʼn Tenkwa het aan die brand geslaan.