Sy sê sy het die Donderdag voor die resies ʼn asma-aanval gekry. “Selfs dit sou my nie keer nie. Ek het geweet die Here sal my deur die staptog dra.”
Alles vir Dinsdag 15 Junie 2021
Duitsland, Engeland en SA se konsentrasiekampe
Soek ek geld van die Britte as kompensasie? Sal dit my tevrede stel as die Britte die onreg en gruwel erken?
Uitdrukking: Baantjies vir boeties
“Baantjies vir boeties” is die Afrikaans vir “jobs for the boys”. Maar waar kom dit vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Paaie in KZN versper; voertuig gebrand
Die N2 tussen Munster en Port Edward is tans ontoeganklik weens versperrings in die pad.
Sharma se swaer ook in hof oor suiwelprojek
Dinesh Patel staan saam met Sharma en drie amptenare van die departement van landbou in die Vrystaat tereg op aanklagte van bedrog van sowat R25 miljoen.
Stillknocks maak weer UFC-litte los
“Ek is slaggereed om my land weer trots te maak.”
Huis brand, maar geen brandweer op Delareyville in sig
“Die konstante oneweredige kragstuwings beskadig verbruikers se elektriese toestelle en het uiteindelik tot die brand gelei wat Venter se huis vernietig het.”
Ondersoek na aftree-oordmoord afgehandel
Daar moet nou besluit word of die saak teen Tersius du Plessis na die streekhof of direk na die hooggeregshof oorgeplaas moet word.
IKR vereer Suid-Afrikaanse krieketlegende
Aubrey Faulkner word saam met spelers soos Desmond Haynes, Andy Flower en Kumar Sangakkara in die Internasionale Krieketraad se heldesaal opgeneem.
Bejaardes kwesbaar; staatsafhanklikheid neem toe
Om bejaardes van hul pensioenfondse te weerhou, nie hul voorgeskrewe medikasie of aandag aan ander basiese behoeftes te gee nie, kom alles neer op mishandeling.
Een sterf, talle beseer toe taxi omslaan
Een van die slagoffers was onder die wrak vasgepen.
Akademia vier Wêreldomgewingsmaand met herwinningsprojek
Die geld wat deur die herwinde materiaal ingewin word, sal ook gebruik word om van die studenteraad se projekte te finansier.
Boek: Jungu Josh en die waters van Wafu
‘Die waters van Wafu’ is die laaste boek in Constant van Graan se ‘Jungu Josh’-trilogie. Lees meer oor dié avontuurreeks.
Nuwe lokvalle vir motoriste op N4
Talle waarskuwings is die afgelope jaar al uitgereik oor ysterpenne wat strategies op openbare paaie geplaas word om motoriste tot stilstand te dwing.
Resep: Groente-en-eiermuffins
“Verhoog jou – en die kleinspan! – se groente-inname op ʼn maklike manier. Jy kan dié muffins ook vooraf maak as kosblikkos vir die skool of werk.”
Kan Novak vanjaar al vier Grand Slams wen?
In die afgelope tien jaar het Novak Djokovic ook boonop meer groot titels (18) as Roger Federer en Rafael Nadal (15) sáám ingeoes.
Man wat in kaping sterf se plek ‘leeg’
“In elke skietgeveg is daar ’n wenner en ʼn verloorder. Ongelukkig maak die goeie ou dit nie altyd nie.”
Voertuig met leerders in Kaapstad gekaap
Die gewapende rowers het begin om die kinders langs die hoofweg af te laai.
Vrou gevonnis wat jong seun verkrag
“Sy het in die hof erken dat sy nie die seun se bewerings teen haar kan betwis nie omdat sy op die dag van die verkragting te dronk was om te onthou wat gebeur het.”
Talle bid saam ná 10-jarige se seldsame diagnose
Maroela Media het vroeër berig baie kinders wat die siekte opdoen het Covid-19 gehad, of hulle was in aanraking met iemand wat Covid-19 gehad het.