Vanjaar word daar erkenning gegee aan die vasberadenheid en ywer waarmee die wêreld se sowat 63 miljoen onderwysers sedert die begin van die pandemie hul werk aangepak het.
Alles vir Dinsdag 5 Oktober 2021
SA’ners kan nie verbied word om te jag
Die eerste pylpunt wat in Suid-Afrika gevind is, is van been gemaak en dateer uit ʼn tyd 61 700 jaar gelede.
Oudspeler meen Novak word stief behandel
“As Roger Federer dieselfde ding as Novak Djokovic gedoen het, sou hulle hom beslis nie gediskwalifiseer het nie.”
Boek: ‘Roet’ – Hannes Barnard
“ʼn Rooi Mazda Midge en Flip die hond. ʼn 90’s mix tape. En chaos. Baie chaos.”
Uitdrukking: Gooi sand!
Wat het die uitdrukking “Gooi sand!” met stoomlokomotiewe te doen? Taaltoffie stel ondersoek in.
Gee jou lewe kleur deur ’n bejaarde op te soek
Bejaardes is ʼn onlosmaaklike skakel van ons samelewing. Hul is die oumas en oupas wie se wêreld stil gaan staan om te groet, ʼn mooi plantjie raak te sien en te gesels. Doen dieselfde: gee ʼn bietjie van jou tyd.
Paramedikus in ambulans doodgeskiet
Die paramedikus, ʼn ma van drie, is in ʼn koeëlreën dood terwyl haar kollega ernstig beseer is.
Appèlhof gee Rohde ligter vonnis
Die appèlhof volstaan egter daarby dat Rohde sy vrou vermoor het.
Pedofiele in Franse Katolieke kerk misbruik duisende – verslag
Navorsing het onthul dat veral minderjarige seuns die teiken van pedofiele priesters en lidmate was.
AB sukkel, maar ster skyn steeds
“Ek dink nie eens dit sal saak maak as hy vir drie agtereenvolgende nulletjies uitgehaal word nie; sy getuigskrif is net te indrukwekkend.”
Gas moet opdok vir tweede sny troukoek
Die gas was geskok toe hy in kennis gestel is dat hy bykomende koste aangegaan het tydens die vieringe en dat hy die rekening moet vereffen.
UPL kap terug oor chemiese storting by aanleg
UPL sê die minister is vinnig om die vinger te wys terwyl die maatskappy tydens die onluste aan sy eie genade oorgelaat is.
‘Ja, ek het’
CrossFit-atleet erken dat hy willens en wetens opkikkers gebruik het.
Eers pandemie, nou riool wat gastehuis knou
ʼn Gastehuiseienaar van Swartruggens sê as die plaaslike owerheid nie vinnig ingryp nie, gaan hy geen ander keuse hê as om rioolvuil wat in sy erf inloop in die straat te laat afstroom nie.
Facebook-aandele tuimel; Zuckerberg verloor miljarde
“Facebook het besef as hy die algoritme veiliger maak, sal mense minder tyd op die webwerf deurbring. Hulle gaan minder op advertensies klik en [Facebook] gaan minder geld maak.”
‘Geskiedkundige skikking’ tussen Saefa, Solidariteit
Die ooreenkoms sal verseker dat honderde werkers in die metaal- en ingenieursbedryf, wat al jare lank verhogings moet ontbeer, wel voortaan ʼn verhoging sal kry.
Groot partytjie tuis vir klein Daniel Kerswell
“Soos Daniël in die leeukuil moet hy die leeus se bekke kan toehou.”
Drukgroep vra opskorting van afsondering
Die groep meen hoe langer die afsonderingstydperk voortduur, hoe meer Suid-Afrikaners kan slagoffers van geslagsgebaseerde geweld word.
Brendan kies geloof bo vrees op Top-20
Sy jongste enkelsnit, “Die wolf”, betree vandeesweek se Top-20 in die 11de posisie.
Resep: Soesji-rys
Die geheim van soesji-rys lê in die voorbereiding daarvan. Met dié resep sal jy dit sommer in ʼn japtrap bemeester.