Inwoners van Tongaat in KwaZulu-Natal ondervind glo al langer as twee maande ernstige watertekorte.
Alles vir Woensdag 22 Junie 2022
Inflasie nou hoogste in 5 jaar
Die hoë brandstofprys is steeds grootliks te blameer vir die hoë verbruikersprysindeks.
#JongStemme: ‘Moenie my sê nie!’
Ná byna twee jaar op Stellenbosch, kan ek steeds nie besluit watter een – die grou winterreën of die gespanne atmosfeer in die koshuis en op kampus – die misliker een is nie.
Gerrit Pitout – die man agter skilderye van die Vrijheidsreis-uitstalling
“Dit is vir my ’n geweldige eer. Ek kan nie beskryf wat dit vir my beteken om my skilderye tussen mense soos WH Coetzer en Pierneef sʼn te sien nie.”
Tekkies gaan weer by Monument klap
Vanjaar word die lewe van die wedloopstigter, Leon Bezuidenhout, herdenk.
Aappokke ook nou in Oos-Asië
Sedert Januarie is meer as 2 100 bevestigde gevalle van aappokke in altesaam 42 lande aangemeld.
Matt Stern, ’n man van integriteit
Maroela Media het by Matt Stern gekuier om meer uit te vind oor sy loopbaan, liefde vir musiek en die splinternuwe musiekspel ‘I’ve Got you Babe’. Lees hier om uit te vind hoe jy kaartjies na dié produksie kan wen.
Regter ‘nog nie gereed’ vir uitspraak
Die familie van Maryna Venter was sigbaar teleurgesteld toe die uitspraak in hul dogter se moordsaak tot volgende maand uitgestel is.
Paul Colditz se vrou sterf skielik
“Sy het nie lekker gevoel gisteraand nie.”
Gys Pitzer se bloed is poublou
“My pa het in 1970, toe Griekwas vir die eerste keer die Curriebeker gewen het, teen hulle verloor en vanjaar het ek die voorreg om hulle in die einstryd te borg.”
Porterville-leerder sterf in ongeluk, maats beseer
“Hy was ʼn beleefde seun met baie talent.”
Woordfees bring hulde aan Theuns Jordaan
Feesgangers en ondersteuners van die Toyota US Woordfees is in vir ʼn ding met nie net een nie, maar twee feeste wat vanjaar op hulle wag.
Pivac: Bokke is Wallis se ‘grootste uitdaging’
Die Rooi Drake kon in tien probeerslae nog nie ’n enkele wedstryd teen die Springbokke in Suid-Afrika wen nie.
Nzimande erken nou sélf Afrikaans is inheems
Die minister voer nou aan dat daar nooit ʼn dispuut oor die status van Afrikaans as inheemse taal was nie.
Sluiting van inmaakfabriek kan ‘ekonomiese ramp’ wees
Benewens fabriekswerkers verskaf die fasiliteit werk aan duisende plaaswerkers in Ashton en produksiestreke.
Sneeu in Namibië; reën in SA
ʼn Laedrukstelsel wat Sondag oor die Namibiese kus beweeg het, het sneeu na dele van dié land gebring en vir buiteseisoenale reënval in Suid-Afrika gesorg.
Robb Elementary glo binnekort gesloop
“Jy kan nooit van ʼn kind of onderwyser verwag om terug te gaan na daardie skool nie.”
Kolwers sal moet dink én doen
Mark Boucher het egter nog nie slapelose nagte oor Temba Bavuma se stadige kolfwerk nie.
Wiele2Wiele: Ford vs. Isuzu in bakkie-oorlog
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die nuwe Toyota Starlet en daar is ’n bakkie-oorlog tussen die Ford Ranger Stormtrak en die Isuzu D-Max 3.0 Ddi V-Cross 4×4.
Aardbewing ruk Afghanistan oornag
Daar word verwag dat die dodetal vinnig kan styg met sommige internasionale media wat reeds berig dat soveel as 280 mense in die skudding omgekom het.