Grey High School het nou meer duidelikheid verskaf rakende die sogenaamde “40 days”-vieringe wat onlangs ʼn dieremishandelingsherrie ontketen het.
Alles vir Woensdag 24 Augustus 2022
Oorskot in tasse: Ma van kinders dalk opgespoor
Die ma word moontlik met die twee kinders se dood verbind.
Luister: Só klink die ruimte
Dit klink soos die klankbaan van ʼn onheilspellende fliek.
Kies die regte koffiemasjien vir jou huis
Die perfekte koppie boeretroos is elke huishouding beskore, mits ʼn koffiemasjien wat die gesin se leefstyl, smaak én beursie pas, aangeskaf word.
Ontvoerde nonne vrygelaat
“Ons waardeer en bedank elkeen vir hul gebede en ondersteuning gedurende dié moeilike tyd.”
Los staatskaping, dit was ‘landskaping’, sê DA
ʼn Beëdigde verklaring deur pres. Cyril Ramaphosa dui daarop dat kaderontplooiing selfs tot in die private sektor strek.
Mening: Uitblinkervertonings, maar ook teleurstellings
Die afgelope twee, drie maande het vir ʼn hele paar uitblinkvertonings deur Suid-Afrikaanse sportspanne en ook individue gesorg. Daar was aan die ander kant ook ʼn paar teleurstellings.
Nisboere: Ek is ’n boer langs beton
Jaco Erasmus het sy droom om te boer na die mense geneem en baie ander se droom ʼn moontlikheid gemaak.
Mev. SA het gʼn kommer oor nuwe reëls by Mej. SA
Mej. SA het onlangs aangekondig dat getroude vroue en ma’s nou ook toegelaat word om vir dié titel in aanmerking te kom.
Skadelike sonstrale rede vir vroeë velveroudering
Hoeveel skade kan die son regtig aan jou vel aanrig en hoe beskerm jy jou vel daadwerklik daarteen?
Skotse bergfietskampioen sterf skielik
Rab Wardell is dood net twee dae nadat hy die Skotse MTB XC-kampioenskap in Galloway gewen het.
Oorlede seiljagvaarder al voorheen uit see gered
Darrol Hansen (60) was ’n jare lange familievriend van lede van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI).
Sewesglorie wink vir Blitsbokke in LA
Bêre vir eers jou sakrekenaar om te probeer uitwerk wat die Blitsbokke alles moet doen om heel boaan die punteleer te eindig. Vir Neil Powell is die antwoord op al die somme eintlik heel eenvoudig.
Twee kry trekpas oor foutiewe weervoorspelling
Hongare was die afgelope naweek boos vir die land se weerdiens nadat sy weervoorspelling tot die kansellering van een van die grootste vuurwerkvertonings in Europa gelei het.
Health Squared knak; lede moet nuwe fondse soek
Die mediese fonds Health Squared het aansoek gedoen om vrywillige likwidasie en sy lede boonop net enkele weke gegee om ʼn nuwe fonds te vind.
Kleinsakeminister se meestersplan stel onnodige aandagafleiers voor
Nog ʼn voorstel in die meestersplan, wat nie van wesenlike belang is vir die deregulering van wette wat kleinsakeondernemings aan bande lê nie, is die voorstel om wette te identifiseer wat vir hervorming voorkeur moet kry.
Resep: Maaspotbrood
Laat die geure van heerlike potbrood deur jou kombuis trek wanneer jy dié dis maak.
Wiele2Wiele ry met Lexus se ES 300H SE
Hierdie week ry Wiele2Wiele met ’n lang, slap Lexus – die ES 300H SE. Hulle was ook by die heropeningseremonie van die Toyota-aanleg in Durban en staan verstom oor wat Toyota vermag het na die verwoestende oorstromings in April.
Boek: Solet Scheeres se ‘Jou kind en verlies’
Die boek bevat wenke, idees en ʼn leesgids vir volwassenes wat kinders wil help om verlies te hanteer.
Gedig: Die konsertina in die nag
Lees CM van den Heever se gedig, “Die konsertina in die nag”.