Die DA sê die MRK het egter al voorheen verskeie soortgelyke sake ondersoek.
Soekresultate vir: adam catzavelos
Rassis moet óf hoes óf tronk toe
Adam Catzavelos het Vrydag in die Randburgse landdroshof verskyn.
Catzavelos pleit skuldig
Catzavelos en die MRK het vroeër ʼn skikkingsooreenkoms aangegaan.
Catzavelos skik met MRK oor k-woord, sê jammer
Die skikkingsooreenkoms behels ‘n groot boete en ‘n verskoning van Catzavelos.
MRK maak skikkingsvoorstel aan Catzavelos oor k-woord
Die Menseregtekommissie het ʼn skikkingsooreenkoms aan Adam Catzavelos aangebied.
Menseregtekommissie skeer nie almal oor dieselfde kam
Suid-Afrikaners verloor toenemend vertroue in dié grondwetlike instelling om rassisme en haatspraak behoorlik te monitor en om kragdadig op te tree teen enige vergrype wat menseregte sou skend, skryf Jan Bosman.
Nuuskommentaar: Jesse sekondeer Zindzi, plaasmoorde, Kaapse Vlakte en Ramaphosa se swye
Hoe behoort mense op die deurmekaarspul in die land te reageer? Is die simboliese verklaring van eensydige onafhanklikheid van Ramaphosa se bewind ’n opsie?
Catzavelos nou ook voor gelykheidshof gedaag
Catzavelos het in die moeilikheid beland toe hy verlede jaar ʼn video van homself gemaak het waar hy in Griekeland die k-woord gebruik.
Sakeman in hof oor rassistiese video
“Ek verwag nie dat mense my moet vergewe nie, maar ek sal die res van my lewe berou hê en probeer opmaak vir my totale gebrek aan respek en oordeel.”
29 hul poste kwyt toe restaurant sluit
Die aksies van die EFF wat Donderdag die Smokehouse and Grill-restaurant in Braamfontein, Johannesburg betree het, het bygedra tot slegte handelstoestande en die restaurant moes sy deure sluit.
Video: Polisie ondersoek onderonsie tussen Clicks-klante
ʼn Video van die voorval is wyd op sosiale media versprei met verskeie sosialemediagebruikers wat dit met die Penny Sparrow- en Adam Catzavelos-voorvalle vergelyk.
Rassistiese video: ‘Moet ons nie hieroor straf nie,’ pleit werknemers
St. George’s Fine Foods het fel deurgeloop nadat die omstrede video aan die lig gekom het, met restaurantkettings, waaronder Braza en The Baron, wat hul sakebande met die onderneming beëindig het.
ANC se ‘rassistiese lid’ veroordeel
“As sy op grond van die uitkoms van die onderskeie ondersoeke skuldig bevind word, hoop ons ons kry nie ʼn leë, halfhartige verskoning soos ons al vroeër gesien het nie.”
Oudburgemeester se FB-plasing versprei soos veldbrand
“Raai wat, hulle is almal Afrikaners,” het hy onder meer geskryf.
Adam Catzavelos oor video: ‘Ek voel absolute skaamte’
“So baie mense het hul liefde en tyd ingesit om Suid-Afrika te genees en mense soos ek wat dom goed sê en doen, maak dit moeilik vir Suid-Afrika om vorentoe te beweeg.”
Man nie welkom by kind se skool ná rassistiese video
“Dié stappe is gedoen in die beste belange van sy seuns asook alle ander kinders by die skool.”
Man afgedank ná rassistiese video die lig sien
Sosialemediagebruikers het woedend gereageer op die video wat sedertdien soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei het.