ʼn Oorwinning by die konferensie sal vir Ramaphosa die weg baan om in 2024 weer tot president verkies te word as die ANC die nasionale verkiesing wen.
Alles deur die skrywer AFP
Vistenk met 1 500 visse bars in Berlyn
“ʼn Miljoen liter water en al die visse het op die grondvloer van die hotel uitgespoel.”
Minstens 16 dood, 17 vermis in Maleisië-modderstorting
Veronica Loi, wat oornag by die terrein kamp opgeslaan en die grondstorting oorleef het, het gesê haar gesin het gelê en slaap toe hulle skielik ʼn harde slag gehoor het. “Die tent langs ons sʼn was heeltemal weg,” het sy gesê.
Ses dood in Australië-skietery
Die polisie het nie die identiteit van die verdagtes wat doodgeskiet is, bekend gemaak nie. The Australian berig die oorledenes is ʼn onderwyser, sy broer en die se vrou.
Een uit vyf karre in Noorweë is elektries
ʼn Markaandeel van 30% sal na verwagting binne twee jaar behaal word.
Polisiebeamptes sterf tydens skietery in Australië
“Dit is ʼn baie hartseer dag vir die families en vriende van die Queensland-beamptes wat hul lewens verloor het.”
Orion-kapsule keer terug aarde toe
“Ek dink nie een van ons het gedink die missie sou so suksesvol verloop nie. Ons het nou ʼn fundamentele diepruimtevervoerstelsel.”
Aussies vry na Eddie Jones
Die Engelse rugbyunie het afrigter Eddie Jones in die pad gesteek en nou lyk dit of sy geboorteland hom weer wil inspan.
Veteraansportjoernalis sterf in Katar
Die 48-jarige Grant Wahl het Vrydag tydens die Argentinië-Nederland-wedstryd in die medialosie by die Lusail-stadion inmekaargesak.
Mosambiekse korrupsieskandaal swaar gestraf
’n Hof in Mosambiek het Woensdag die seun van oudpres. Armando Guebuza en twee voormalige spioenbase elkeen 12 jaar tronkstraf opgelê vir hul aandeel in ’n grootskaalse korrupsieskandaal wat dié land se regering lamgelê het.
Regering ‘moet oop kaarte speel’ oor Russiese vragskip in Simonstad
Die regering moet verduidelik waarom ʼn Russiese vragskip, wat glo aan sanksies onderhewig is, by Simonstad vasgemeer is.
Celine Dion ly aan seldsame siekte
Celine Dion het bekend gemaak dat sy met ʼn seldsame neurologiese afwyking gediagnoseer is en daarom talle van haar toerdatums vir 2023 gekanselleer het.
Ellende in Zim oor 19 ure beurtkrag
Zimbabwe voer reeds krag in van Suid-Afrika, Zambië en Mosambiek, maar dié lande spook self om die ligte op eie bodem aan te hou.
Vryheid … ná 20 jaar in ʼn hok
Mark, ʼn groot bruinbeer van Albanië, het sy lewe lank gely terwyl hy besoekers aan die Sofra e Ariut-restaurant moes vermaak. Nou wink ʼn beter lewe.
Stof gaan lê effe, maar Ramaphosa se moeilikheid lank nie verby
Betrokkenheid by skandale bepaal egter nie noodwendig die lot van ’n ANC-president nie. “In die ANC kan jy van verkragting aangekla word en steeds president word. Jy kan van ’n internasionale wapentransaksie aangekla word en steeds ’n president wees.”
Talle vas wat glo Duitse regering wou omverwerp
Ongeveer 3 000 beamptes het Woensdag klopjagte op meer as 130 eiendomme uitgevoer.
Koning Charles loop onder nog ʼn eiergooier deur
Die inhegtenisneming volg minder as ’n maand nadat koning Charles die eerste keer moes koes vir eiers tydens sy besoek aan die noorde van Engeland.
Eerste vrou voorsitter van Nieu-Seeland Rugby
Sedert Nieu-Seeland Rugby in 1892 gestig is, het ’n vrou nog nooit as voorsitter gedien nie.
Britse boere steier onder insetkoste
Daar is tans 7 000 minder boerderyondernemings in Brittanje as in 2019, ʼn daling van byna 5%.
NS-hof nou siek baba se tydelike voog
Die ouers is gekant teen die operasie aangesien potensiële bloedskenkers moontlik teen Covid-19 ingeënt is.