Die datum vir die bespreking van die verslag is nou ʼn skamele tien dae voor die ANC se nasionale verkiesingskongres in Desember en Ramaphosa sal verbete moet klou aan sy posisie as leier van die regerende ANC.
Alles deur die skrywer AFP
Nóg seksklagtes teen Kevin Spacey
Kort nadat ’n regsgeding uitgegooi is, word die Amerikaanse akteur van “’n aantal seksuele aanrandings teen een man tussen 2001 en 2004” aangekla.
Maan toe! Vuurpyl uiteindelik gelanseer
Die onbemande toetsvlug het beslis nie sonder uitdagings gekom nie.
Trump stel hom weer verkiesbaar
“In twee jaar het die Biden-administrasie die Amerikaanse ekonomie vernietig … Hierdie is nie net ʼn veldtog nie, dit is ʼn strewe om ons land te red.”
Djokovic se kop dalk deur vir Australiese Ope
“My prokureurs kommunikeer met die regering van Australië. Dit is al wat ek vir nou kan sê.”
Mensdom nou 8 miljard sterk
Kenners meen dit is nie die aantal mense wat ʼn bedreiging vir die Aarde inhou nie, maar die keuses wat mense maak.
Talle SA’ners sien ‘geen probleem’ om banke te bedrieg
Meer as 40% van Suid-Afrikaanse verbruikers dink dis “oukei” om versekeringseise op te blaas of hul inkomste op aansoeke vir lenings te oordryf, het ʼn onlangse meningspeiling bevind.
Honderde ruk op teen geslagsgebaseerde geweld
Die Zoeloekoning, Misuzulu Zulu Zwelithini, het die betoging in Durban gelei.
Amazon se Afrika-hoofkantoor in SA goedgekeur
Die Amerikaanse multinasionale e-handelsmaatskappy kry al geruime tyd die wind van voor van die Khoisan oor dié kantoor wat hy in Kaapstad wil vestig.
SA kry €600 miljoen van Frankryk, Duitsland vir groen energie
Dié lening word toegestaan om die land se pogings te ondersteun om sy steun op steenkool te verminder.
Video: Koning Charles moet koes toe eiers vlieg
Tydens die voorval is gehoor hoe ʼn man skreeu “die land is gebou op die bloed van slawe” en “nie my koning nie” voor polisiebeamptes hom aangekeer het.
FW se Nobelprys-medalje gesteel
Die medalje wat oudpres. FW de Klerk in 1993 vir die Nobelprys vir Vrede ontvang het, is ná sy dood uit sy huis in Kaapstad gesteel.
Vuurpyl nou nóg later maan toe
Nasa moes weer die lansering van sy kragtigste vuurpyl, die Artemis 1-vuurpyl, uitstel.
Nog ʼn bekende kunswerk loop deur onder aktiviste
Dit is die jongste betoging oor klimaatsverandering in ʼn reeks betogings wat reeds talle bekende kunswerke oor die wêreld heen geteiken het.
Klimaathulp ‘buite bereik’ vir armer lande
Die president het die beraad ook verseker dat Suid-Afrika op koers is om verskeie van sy verouderde steenkool-kragstasies binne die volgende agt jaar uit diens te stel.
Twitterrekeninge met miljoene volgelinge opgeskort
Die opgeskorte rekeninge sluit in dié van die komediant Kathy Griffin nadat sy haar gebruikersnaam na Elon Musk verander het.
Sanksies ingestel teen 4 van Isis in SA
Die lede is geïdentifiseer as die broers Nufael Akbar en Yunus Mohamad Akbar, asook Mohamad Akbar en Umar Akbar – almal lede van ’n sel van die terreurorganisasie Isis in Durban.
Ramaphosa was sy hande oor Phala Phala
Die kantoor van die president sê Ramaphosa het nog altyd ’n punt daarvan gemaak om “sy eed as president na te kom”.
19 dood ná Tanzanië-vliegongeluk
Videomateriaal wat op plaaslike media uitgesaai is, wys hoe die vliegtuig grootliks onder water was terwyl redders, onder wie vissermanne, die water invaar om mense na veiligheid te bring.
Klasaksie dreig soos Twitter-werkers kennis kry
Twitter het Vrydag die helfte van sy 7 500 personeel afgelê tydens nuwe eienaar Elon Musk se ingryping by dié maatskappy.