Verskeie Indonesiese polisiebeamptes is geskors of word ondersoek oor die stormloop wat die lewe van minstens 125 mense, insluitend tientalle kinders, geëis het ná ʼn sokkerwedstryd.
Alles deur die skrywer AFP
Dodetal styg steeds ná orkaan Ian
Meer as 700 000 inwoners van Florida het teen Sondag nog sonder krag gesit.
James Bond se motor vir byna R60 miljoen verkoop
Die spesiale veiling vier 60 jaar van 007.
Oekraïne neem beheer van sleutelstad
Die herowering van Lyman dui op die eerste Oekraïense militêre oorwinning in die gebied wat die Kremlin onlangs opgeëis het.
Voëlspesies vinnig aan’t uitsterf – verslag
Die getalle van amper die helfte van alle voëlspesies wêreldwyd is aan die afneem en uitwissing staar een uit elke agt spesies in die gesig, sê kenners.
174 sterf in Indonesiese sokkertragedie
“Mense het mekaar gestamp en… baie is vertrap op pad na die uitgangshek. My oë het gebrand van die traangas.”
Orkaan Ian dalk rampspoedigste in Florida-geskiedenis
Pres. Joe Biden is bevrees dat die dodetal moontlik nog kan styg wat dié orkaan dan een van die verwoestendste orkane kan maak wat al ooit in Florida se geskiedenis aangeteken is.
Orkaan Ian nou tropiese storm
In die noorde het sommige woonbuurte in Fort Myers in die VSA, ʼn stad van 83 000 mense, soos mere gelyk.
Orkaan Ian nou ‘uiters gevaarlike’ storm
“Jy moet nóú die plek verlaat. Jy gaan betreklik gou die groot impak van hierdie storm begin voel,” waarsku die goewerneur van Florida in die VSA.
Handgeskrewe Bowie-lirieke verkoop teen reusebedrag
“Starman”, wat in 1972 as ʼn enkelsnit uitgereik is, vorm deel van die Ziggy Stardust-konsepalbum wat van Bowie ʼn internasionale ster gemaak het.
Kolskoot! Nasa tref asteroïde
Dié ruimte-operasie maak deel uit van ’n toets van die mensdom se vermoë om te verhoed dat ’n ruimtevoorwerp lewe op aarde vernietig.
Nasa se vuurpyl vir eers weggebêre
Nasa se Artemis 1-vuurpyl gaan nie binnekort maan toe nie.
Skieter brand los op Russiese skool
Ontstellende video’s van angsbevange kinders en onderwysers in die skool is Maandag op sosiale media versprei.
Kyk hoe ry só sonkragtrein
Die trein ry teen 30 km/h en is onlangs vir die eerste keer ten toon gestel nadat dit die studente twee jaar geneem het om te bou.
Verhoor kom vir ‘finansier’ van volksmoord in Rwanda
Felicien Kabuga staan tereg op aanklagte van volksmoord en misdade teen die mensdom vir sy beweerde rol in die slagting van byna ʼn miljoen mense.
Top- Russiese generaal vervang te midde van referendums
“Dinge beweeg al hoe meer daarna om die Sowjetunie te herstel.”
Handvol walvisse oorleef stranding in Australië
Nagenoeg 230 loodswalvisse het Woensdag aan die Weskus van Tasmanië uitgespoel.
Betogings oor vrou se dood in aanhouding eis reeds agt
Betogings duur al vyf dae lank met talle Iranse vroue wat hul hidjab-kopdoeke uit verset voor juigende skares mans en vroue aan die brand steek.
Poetin roep 300 000 reserviste na Oekraïne op
Poetin het Rusland se inwoners vroeg vanoggend in ʼn vooraf opgeneemde toespraak belowe om “alle beskikbare middele” in te span om Russiese grondgebied te beskerm.
Brittanje kyk vorentoe ná koningin se dood
Brittanje is omtrent tot stilstand gedwing met ongeveer ʼn kwartmiljoen mense wat die afgelope tien dae 24 uur per dag tougestaan het om van die koningin afskeid te neem.