In ʼn plek waar die neus opgetrek word vir veroudering en verjongingskure algemeen is, gaan selfs die bord wat mense in die wêreld van Hollywood verwelkom, ook opgeknap word.
Alles deur die skrywer AFP
Wêreld reg om koningin Elizabeth II te groet
Brittanje se langsdienende monarg word Maandag begrawe. Miljoene mense sal na verwagting die begrafnis regstreeks volg.
Tsoenami-waarskuwing opgehef ná aardbewing naby Taiwan
Die aanvanklike sterkte is as 7,2 aangegee, maar die USGS het dit later na 6,9 afgradeer. Talle naskokke is aangeteken.
Internet is Oekraïne se belangrikste wapen
Dié land gebruik alles tot sy beskikking – van Elon Musk se satellietskottels tot selfoonapps – om die vyand te teiken én af te weer.
Eienaar agter tralies ná 32 in Viëtnam-kroeg sterf
Sewentien persone is beseer en talle het hul bene gebreek ná die vlamme hulle genoodsaak het om van die gebou se dak af te spring.
Japan maak gereed vir ‘baie gevaarlike’ tifoon Nanmadol
“Maksimum voorsorg word vereis,” het hy bygevoeg en inwoners gemaan om betyds te ontruim. “Dit is ʼn baie gevaarlike tifoon.”
Beckham staan deurnag in die ry vir koningin se kis
Die wagtyd in die ry is tans meer as 24 uur.
Ramaphosa en Biden vergader oor sekuriteit, bande met Rusland
Pres. Cyril Ramaphosa het Vrydag ingestem om nou saam met die Amerikaanse president Joe Biden te werk oor gesondheid, sekuriteit en die klimaat, maar het die VSA gewaarsku oor strawwe vir Afrika-lande oor bande met Rusland.
Oud Wallis-rugbykaptein, -kommentator sterf
Eddie Butler is op die Inka-staproete in Peru dood.
Pakkie ontplof by Amerikaanse universiteit
Die bom was waarskynlik bedoel as waarskuwing vir dié wat virtuele realiteit bevorder.
Australiër deur troetel-kangaroe doodgemaak
Dit is na bewering die eerste noodlottige kangaroe-aanval in 86 jaar.
Ramaphosa maak beloftes in Jagersfontein
“Die regering gaan hier wees, saam met jou werk en hierdie reis saam met jou stap.”
21 jaar later is 9/11 steeds onthou
Klokke het gelui en oomblikke van stilte is vir die slagoffers van die 9/11-terreuraanvalle gehou.
Foto’s: Koning Charles lê eed af
Charles III is Saterdag te midde van die klank van trompette, kanonvuur en uitroepe van “God bewaar die koning” amptelik tot koning van Engeland geproklameer.
Versoeters verhoog dalk risiko vir hartsiektes – studie
ʼn Uitgebreide navorsingstudie wys dat kunsmatige versoeters moontlik verbind kan word met ʼn hoër risiko vir hartsiektes. Kenners waarsku egter die bevindings moet versigtig beoordeel word.
Kanada-mesaanvalle: Tweede verdagte ook dood
“Ons sal nou moontlik nooit weet wat hul motivering was nie.”
Trump skimp oor 2024
“Almal wil hê ek moet weer staan. Ek loop voor in die meningspeilings.”
Beamptes word ondersoek ná Uvalde-skoolskietery
Die leerders het Dinsdag vir die eerste keer teruggekeer skool toe ná die noodlottige aanval in Mei vanjaar.
Verkeerde Liz Truss(el) laat Twitter gons
’n Doodgewone Twitter-gebruiker is oor die afgelope paar dae verkeerdelik as Brittanje se nuutverkose premier aangesien.
Kanada-mesaanvalle: Een verdagte dood gevind
Twee broers is as die beweerde aanvallers geïdentifiseer. Die polisie het intussen bekend gemaak dat daar op die verminkte liggaam van een van die broers afgekom is.