Sewe mense is dood en vyf word vermis terwyl talle winkels, huise en motors deur die modder verswelg is.
Alles deur die skrywer AFP
VN tree toe tot Anglo-hofsaak in SA
Die Suid-Afrikaanse tak van Anglo American word deur inwoners van Zambië gedagvaar weens loodvergiftiging, waarvoor inwoners glo die mynreus verantwoordelik is.
Medici bekommerd oor Twitter se lewensverwagting
Dokters en ander mediese kenners gebruik Twitter veral sedert die aanvang van die Covid-19-pandemie om navorsing te deel en inligting in te win.
Skotse rugbyreus sterf op 52
Doddie Weir is in 2016 met motorneuronsiekte gediagnoseer, dieselfde siekte wat die legendariese Joost van der Westhuizen se lewe geëis het.
Sanger van ‘Fame’ en ‘Flashdance’ sterf
Irene Cara is Vrydag dood in haar huis in die Amerikaanse deelstaat Florida gevind.
‘Squid Game’-akteur vervolg oor seksklag
Die 78-jarige akteur het in Januarie vanjaar die eerste Suid-Koreaan geword om ʼn Golden Globe-toekenning vir beste byspeler in ʼn reeks te wen.
Bakteriële siektes eis tweede meeste lewens wêreldwyd
Volgens die studie het altesaam 7,7 miljoen mense in 2019 weens bakteriële infeksies, wat siektes soos long – en breinvliesontsteking tot gevolg gehad het, gesterf.
Twitter kry goue, grys en blou regmerkies
Twitter se nuwe baas, Elon Musk, het Vrydag aangekondig dat die platform binnekort verskillende kleure kentekens gaan bekendstel om tussen Twitterrekeninge te kan onderskei.
Luislang sleep vyfjarige swembad in
Die kind se 76-jarige oupa, Allan, het die toneel voor hom sien afspeel en in die swembad geduik om sy kleinkind te red.
Regsgeding teen Trump ná nuwe misbruikwet
Dié nuwe wet laat slagoffers van seksuele misbruik in die deelstaat New York toe om beweerde misbruikers te dagvaar sonder inagneming van verjaringswette.
Sesjarige wonderbaarlik gered ná aardbewing
“Toe ons besef Azka leef, het almal begin huil – ek ook. Dit was roerend, dit het soos ʼn wonderwerk gevoel.”
Namibië verwyder standbeeld van Duitse kolonialiseerder
Owerhede in Namibië het Woensdag ’n standbeeld van ’n Duitse koloniale beampte in die hoofstad Windhoek verwyder en hervestig ná druk van plaaslike aktiviste.
Minstens 268 sterf in Indonesië-aardbewing
Minstens 151 persone word nog vermis en meer as 1 000 is beseer.
Oekraïne, Rusland beskuldig mekaar oor ontploffings by kernkragaanleg
“Die nuus is uiters kommerwekkend. Ontploffings op die perseel van hierdie groot kernkragaanleg is absoluut onaanvaarbaar.”
5 dood, 18 beseer in massaskietery in VSA
Minstens vyf mense is dood en 18 beseer tydens ʼn skietery by ʼn nagklub in Colorado Springs in die VSA.
Ramaphosa kuier dié week by koning Charles III
Koning Charles III sal vandeesweek tydens sy eerste staatsbesoek as monarg pres. Cyril Ramaphosa en sy vrou by Buckingham-paleis verwelkom.
Spanje reik hand na Oekraïne in sy donker uur
Onlangse Russiese aanvalle op Oekraïne se kragnetwerk word aangevoer as die rede waarom miljoene mense sonder krag of warm water gelaat is net voordat die winter aanbreek.
Theranos-stigter gevonnis
Elizabeth Holmes, wat tans swanger is, hoef eers in April aan te meld om haar vonnis in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië uit te dien.
Drie skuldig bevind wat vlug MH17 afskiet
Die slagoffers van MH17 het van 10 lande gekom, insluitend 196 van Nederland, 43 van Maleisië en 38 van Australië.
Verslag oor Phala Phala vanjaar nog bespreek
Die datum vir die bespreking van die verslag is nou ʼn skamele tien dae voor die ANC se nasionale verkiesingskongres in Desember en Ramaphosa sal verbete moet klou aan sy posisie as leier van die regerende ANC.